Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Steiltes

4.6 / 5  
volgens 21 resensies
Lees regte resensies van Steiltes van 21 geverifieerde gaste.
Indien jy Steiltes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Steiltes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steiltes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steiltes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steiltes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Steiltes

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Jorn's Guest House is in Nelspruit, Mpumalanga. Dit bied kenmerkende verblyf met gasvryheid en is weggesteek tussen berge in 'n natuurreservaat. Jorn's Guest House het 10 kamers wat saam geskik is vir 26 gaste. El...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Copper Leaf Cottage is in die sentrale, subtropiese dorp, Nelspruit geleë. Die instansie het 2 selfsorg-eenhede. Die eerste eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuisie, slaaparea...

Vanaf
R595
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Aloe Cottage is in Nelspruit en bied gehalte-verblyf aan 'n enkel-sakereisiger of oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikbaar in 'n oopplan-kothui...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

Shandon Lodge is 'n lieflike gastehuis in die Laeveld, 7,6 km vanaf Nelspruit. Die gastehuis is in 'n rustige buurt geleë en bied 'n uitsig oor die Krokodilrivier. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Corner Square is ‘n selfsorgwoonstel in Nelspruit, Mpumalanga. Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste. Die kamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het ‘n stort, wasbak en ‘n toilet. Die kombuis is toegeru...

Vanaf
R370
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Sunset View is 'n bekoorlike ateljee-eenheid met sy eie ingang op 'n privaat woonerf wat 'n stil ligging in Nelspruit het. Dié gemeubileerde ateljee-eenheid het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir maksimum 2 gaste....

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

The Guest House bied oornagverblyf in Nelspruit. Dié dorp is weggesteek in die Krokodilriviervallei en spog met sonskyn, 'n matige, tropiese klimaat, groen landskal en verskeie besienswaardighede. Nelspruit dien oo...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Hummingbird's Nest Guesthouse is in 'n stil buurt 2 km vanaf Nelspruit se middestad. Die gastehuis bied 3 kamertipes, elkeen smaakvol ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Guest House Mamma Mia is in die sentrale, subtropiese dorp Nelspruit geleë, net 2,5 km van die middedorp af. Dié gastehuis is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagplek onderweg na verskeie besienswa...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Vinique Guesthouse is in 'n stil buurt sowat 2 km van Nelspruit se sentrale sakedistrik. Dit word deur die eienaars bestuur en is net 'n hanetreetjie vanaf die Krugerwildtuin en die pragtige Panoramaroete. Dit is oo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Steiltes akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Nelspruit blad indien jy na meer Nelspruit akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za