Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (4)

Resensies van Steiltes

4.6 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Steiltes van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Steiltes besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Steiltes.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steiltes akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steiltes Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steiltes Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Steiltes

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
B&B in Sonheuwel, Mpumalanga

Lost Trail B&B is in 'n stil doodloopstraat in Nelspruit geleë. Dit is lekker naby skole, kerke en die plaaslike gholfbaan. Die ligging is natuurlik ook ideaal vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin en M...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Lowveld Living Guesthouse is sentraal in Mbombela geleë en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, oornaggaste en gesinne. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié gastehuis ...

10% af Aanbod!
VanafR490
R441
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Die Green Fields Cottage is 'n pragtige, veilige en skoon semi-selfsorgkothuis op 'n privaat woning, maar het 'n privaat ingang. Die kothuis is in 'n voorstad wat spog met 'n volop voëllewe en groot inheemse bome. ...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Nelspruit, Mpumalanga

Matumi Golf Lodge is 'n 5-ster B&B in 'n rustige, veilige gholflandgoed in Nelspruit - jou toegangspoort tot Mpumalanga. Die lodge is net 25 km van die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe af en ook baie naby aa...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Nelspruit, Mpumalanga

Purple Zebra Lodge bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastehuis wat deur Nelspruit se natuurskoon omring word. Die gastehuis is 2,6 km vanaf Nelspruit-sentraal en bied verblyf in 2 gastekamers. Die k...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

Tussen die Klippe Selfsorgwoonstel is in Nelspruit geleë. Hierdie selfsorg-eenheid is apart van die hoofhuis en het sy eie privaat ingang en 'n houtdek. Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. D...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Bergsig Self-Catering is in 'n rustige en stil voorstad geleë. Dié 3 selfsorg-eenhede het hulle eie braai op die stoep met uitsonderlike uitsigte op die berg. Die selfsorg-eenhede bied slaapplek vir 2, 4 of 6 gas...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sonheuwel, Mpumalanga

Beetleloop Guest House is in die hartjie van Nelspruit geleë, en tog op die randjie van 'n natuurreservaat. Beetleloop Gastehuis sal jou sintuie bekoor met sy rustigheid, prag en ontspanne Afrika-atmosfeer. Beetle...

Vanaf
R715
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Nelspruit, Mpumalanga

BachBez Selfsorg bied selfsorgverblyf in Nelspruit en is in die pragtige Krokodilrivier-vallei geleë. Nelspruit het 'n oorvloed van sonlig, gematigde sub-tropiese klimaat, en lowerryk landskap. Die verskeidenheid b...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Sonheuwel, Mpumalanga

Wood Owl Bush House is 'n bekoorlike selfsorghuis in 'n bosagtige gebied op 'n 6 ha-kleinhoewe in die voorstede van Nelspruit. Dis 'n outydse Laeveld-huis met blink parketvloere en hoë plafonne. Die huis bied verb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Steiltes akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Nelspruit blad indien jy na meer Nelspruit akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za