Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Steynsburg

3.5 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Steynsburg van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Steynsburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Steynsburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Steynsburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Steynsburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Steynsburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Steynsburg

Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Molteno, Oos-Kaap

Olive's Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Molteno in die Oos-Kaap. Die kothuis bied slaapplek vir 5 gaste in 2 en suite-slaapkamers wat elk 2 enkelbeddens het. Die vyfde gas kan op 'n slaapbank in die sit...

Vanaf
R740
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Bo-Karoo, Karoo

Sherborne Guest House is geleë tussen Colesberg en Middelburg op die N9 en N10-roete, sowat 80 km suid van Colesberg en 17 km noord van Middelburg af. Die gastehuis staan sowat 500 m van die bogenoemde roete af tus...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Venterstad , Transgariep

Karoo Nights is in die hartjie van die Karoo net 15 tot 20 km suid vanaf die Gariepdam en 55 km vanaf Colesberg geleë, en bied 'n bekoorlike, interessante rusplek op pad na die kus toe. Akkommodasie is beskikbaar ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karoo, Oos-Kaap

Witkrans Guest Farm is 10 km van Middelburg af in die Oos-Kaap op die Cradock-pad (N10) geleë. Dit het ’n volledig toegeruste kothuis met 3 slaapkamers en en suite-badkamers. Selfsorgverblyf is op aanvraag beski...

Vanaf
R2 450
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

No. 6 on Church bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n kothuis wat in die 1800's gebou is. Die kothuis is in 2015 gerestoureer en die oorspronklike houtwerk is sover moontlik behou. Dié restourasie het aanleiding geg...

15% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Middelburg, Bo-Karoo

Art Deco Villas is in die sonderlinge dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë. Middelburg is in die middel van die land en 'n ideale oornagplek Verblyf word gebied in 3 gastekamers, albei met sy eie privaat ingan...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Aloes Guest House is aan jou regterkant, net soos jy Middelburg binnekom met die N9. Ons besprekings en ontvangs vir Aloes Guest House se gaste word gedoen by ons hoofkantoor by Celtis Country Lodge. Ons vriendelike...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

Nguni Country Lodge is in die rustige Karoodorpie genaamd Middelburg in die Oos-Kaap geleë en bied verblyf in 'n vreedsame omgewing, stapafstand van die restaurante en winkels af. Die lodge bied 12 dubbelkamers, ...

Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
B&B in Middelburg, Bo-Karoo

Desert Inn Gastehuis en selfsorgeenhede word hoogs aanbeveel en is gesinsvriendelik. Ons bied 'n plonspoel, speelplek vir die kinders asook 'n pragtuin vol voëllewe waar jy net kan sit en ontspan. Ons het ook kon...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Middelburg, Bo-Karoo

My Home Your Home bied gerieflike selfsorg eenhede in Middelburg. Gaste het 'n keuse tussen die Steyn huis (3 kamers); De Kock huis (1 slaapkamer) en die Snoekerkamer (1 slaapkamer). Die Steyn huis het 2 slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za