Geverifieerde Resensie

Still Bay

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 389 resensies.

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Heerlike vakansiedorp."

Stilbaai

Aloha Lodge

"Stilbaai is 'n pragtige stranddorpie en perfek vir 'n rustige wegbreek - dit is nie te groot om te besig te wees nie en ook nie te klein sodat daar nie genoeg plekkies is om te ontdek nie en by koffie te drink nie!"

Stilbaai

Lulu's Cottage

"My hart trek met 'n punt na hierdie plek toe. Wie weet, dalk eendag, hmmm?"

Stilbaai

Sitterus

"Altyd 'n wenner."

Stilbaai

Aloha Lodge

"Has very special memories for me, beautiful seaside/riverside town."

Stilbaai

Beach Blessings

"Still Bay is a beautiful quiet town. With the ocean right at the doorstep. The people is very friendly and the town is clean with beautiful houses. Will be back."

Stilbaai

Osler Place Self-Catering

"Rustige atmosfeer."

Stilbaai

David Bongers Holiday Accommodation

"Kan nie wag om weer in Stilbaai te kuier nie. 'n Funksionele dorp beskut van die woeligheid van die stad."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"Pragtig. Mooi foto's geneem. Was lanklaas daar en dit was wonderlik om weer daar te kuier."

Stilbaai

Strandloper

"Wonderlike plek. Stil en knus."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"Dis seker die skoonste strand wat ek al ooit gesien het. Die dorp is ook skoon en netjies. Baie mooi plek."

Stilbaai

Perlemoen 20

"Lekker by die see en goeie, vars vis."

Stilbaai

Beachouse on Gordon

"Lieflike dorp, met alles wat nodig is naby en bekombaar. Lekker swemstrand vir kindertjies."

Stilbaai

Strandloper

"A lovely, quiet, clean place. People are very friendly. Lots of restaurants to choose from."

Stilbaai

Die Hawehuis

"Stillbaai is 'n heerlike plek met alles wat 'n mens benodig. Wil baie graag weer teruggaan soontoe."

Stilbaai

Perlemoen 20

"Stilbaai sakekamer kan gerus hul gastebedryf aanmoedig om alternatiewe dienste soos solar en inverters, Wifi inverters en gasgeysers ens. aan gaste te verskaf. Nie almal kom om in die donker te braai nie."

Stilbaai

Beach Castle

"'n Pragtige dorp en strand met asemrowende uitsigte. Stilbaai is 'n besoek werd."

Stilbaai

Elize Cottage

"Stilbaai is pragtig en vir ons is die rivier 'n lieflike swemplek. Mens voel selfs in stiller tye veilig om daar te swem."

Stilbaai

See-Struis

"Baie stil en vriendelike mense wat daar woon."

Stilbaai

Galjoen Kie

"Dis die perfekte vakansiedorp waar mens as gesin saam tyd kan spandeer, maar ook waar jy heerlik saam met vriende kan kuier. Die rivier en die see maak dit perfek!"

Stilbaai

Beach Castle

"Spar en OK maak 18h00 toe. Restaurante is darem oop vir iets te eet en drinke."

Stilbaai

Merlot La Mer

"Baie veilig en vriendelik."

Stilbaai

Strandloper

"Stilbaai is 'n pragtige dorp met lekker swemplek in die rivier."

Stilbaai

12 Saayman Street

"Stilbaai is 'n pragtige en skoon dorp. Heerlike vakansieplek."

Stilbaai

Lulu's Cottage

"Dit is 'n mooi en veilige kusdorp."

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Space for small children to play in the river and the sea. Ideal for kite surfing, swimming, hiking, park runs on Saturdays and many more outdoor activities."

Stilbaai

Kloofsig 40

"Stilbaai is altyd heel bo-aan ons lysie vir 'n wegkom-vakansie!"

Stilbaai

Cozy Corner

"Stilbaai is 'n baie mooi plek en baie om te doen in area. Baie lekker eetplekke, asook koffiewinkels. Wind was maar baie sleg gedurende Desember, maar dit is algemeen die tyd van die jaar."

Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep

"Ek het daar grootgeword, sal altyd gunsteling plekkie bly."

Blad
Blad 2 - Wys 31 tot 60
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang