Geverifieerde Resensie
Still Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Still Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 389 resensies.
"Mal oor Stilbaai - hou van die baie Afrikaans. Sal beslis weer Stilbaai besoek."
"In addition to being happy with the accommodation, we also found the most amazing restaurant to have dinner at; Dave's Kitchen serves Michelin star-worthy food! Highly recommend the seared tuna with wasabi mash and the pork belly. The presentation is artistic with their signature fried rice noodle crisp on top, and the quality and flavours match."
"Stilbaai is 'n baie lekker dorp. Daar is so baie om te doen en sien, en selfs winkels en restaurants is daar so groot verskeidenheid."
"Lieflike strande. Wonderlike restaurante, soos On The Rocks wat puik kwaliteit kos bedien."
"Stilbaai is 'n baie lekker vakansie-bestemming of lekker vir 'n wegbreeknaweek."
"Ons reis met 'n klein Teacup Yorkie, 900 g in gewig, wat meeste van die tyd in my vrou se handsak sit. Ons was by verskeie besighede die deur gewys as gevolg van Chloe in my vrou se handsak. By Street Cafe het ons by 'n tafel op die sypaadjie gesit om 'n koffie te bestel en is deur die kelnerin blatant weggejaag! Stilbaai sien ons nooit weer nie."
"It was our first time in Still Bay and we really enjoyed this little town. There is a good choice of activities but also felt very relaxed there. A beautiful long beach with fine white sand. Fishing seems to be a very popular sport but there were some surfer too."
"Pragtige stande en skoon dorpie met oulike winkels. Baie veilig, wonderlike somervakansie-dorpie."
"Veilig, skoon, rustig. 'n Paradys vir die sportliefhebber, 'n groot keuse van koffiewinkels en restaurante. 'n Groot verskeidenheid van besighede om in al jou vakansiebehoeftes te voorsien."
"Beautiful little town, so peaceful and quiet. Lovely little shops and restaurants. Will definitely visit Stilbaai again."
"Hemel! Skoon strande, pragtige natuurskoon en baie vriendelike dorpenaars! Dorp is steeds verrassend Afrikaans en diensgeoriënteerd. Lekker om met honde te gaan stap en swem by Viswywers. Heerlik gesnorkel ook."