Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (29)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (28)

Resensies van Stilbaai-Oos

4.7 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai-Oos van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stilbaai-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai-Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai-Oos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Stilbaai-Oos

Vanaf
R1 200
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Pomalo is 'n lieflike vakansiehuis in die kusdorp Stilbaai. Die dorp is aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang, uitgerekte strande, 'n riviermonding en 'n wye verskeidenheid van marine- en voëllewe. ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Anemoon bestaan uit 2 moderne dubbelverdiepingwoonstelle met 3 slaapkamers en 2 badkamers elk. Die woonstelle kan apart of saam gehuur word. Die eiendom is net 'n paar minute se stap van die strand, hawe en die ghol...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Anemoon Selfsorg is 'n selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Stilbaai en is net 600 m van die strand af. Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet deel. Die hoofslaapkamer het 'n dub...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Tornyn Selfsorg is 'n snoesige selfsorg-woonstel met slaapplek vir 4 in Stilbaai en is slegs 600 m vanaf die strand. Dié dupleks-eenheid word via steil trappe en beskik oor 2 slaapkamers en die leefarea is op die...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Tornyn Stilbaai Wes bied selfsorgverblyf in die kusdorpie Stilbaai. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Stilbaai Gholfklub, Stilbaai Mariene Bewarea, Pauline Bohnen Plaaslike Natuurreservaat en die Tuinroet...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Ons Huisie by die See is 'n selfsorgvakansiehuis in Stilbaai. Dié lieflike kusdorpie is aan die mond van die Goukourivier geleë. Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oop...

Vanaf
R660
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Die Houthuisie bied gehalteverblyf op die eienaar se perseel aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante en die strand geleë. Dié tuinwoonstel het 1 slaapkamer en slaapplek vir 6 gaste. ...

15% af Aanbod!
VanafR1 200
R1 020
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Fransie en Doep se Stoep is 'n lieflike vakansiehuis in die kusdorpie Stilbaai. Die dorpie is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n riviermond en verskeie see- en voëllewe. Die huis bied s...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Stilbaai Wegbreek is in die kusdorp Stilbaai geleë. Die dorp skuil aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang sandstrande, 'n riviermonding en 'n rits marine- en voëlspesies. Die huis het slaapplek vir 6...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Still Life with Woodpecker is 'n selfsorghuis in die rustige hawebuurt, Stilbaai-Wes. Die huis bied slaapplek aan 8 gaste en het 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 ...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

La Vida bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde tweeslaapkamervakansiehuis in Stilbaai. Die huis is net 65 m van die strand af en bied 'n see-uitsig. Die huis het 2 en suite-slaapkamers en 'n ooppl...

Vanaf
R815
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Muller's Place bied selfsorg-akkommodasie in Stilbaai in die Wes-Kaap. Die eenheid het 2 ruim slaapkamers wat geskik is vir 'n groep van 4. Die hoofslaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed, 2 bedtafeltjies met leesla...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Anderson Rondavel is 'n gastehuis in die bekoorlike kusdorp Stilbaai wat deur die eienaar bestuur word. Dié gastehuis het slaapplek vir 'n paartjie of 1 gas en is die ideale oornagbestemming. Die verblyf by Anders...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Saaymanstraat 12 is 'n lieflike selfsorghuis in Stilbaai aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Die huis is naby talle winkels en restaurante, en is ook stapafstand van die strand af. Die huis het 2 slaapkamers en 1 bad...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Cozy Corner is 'n luukse en gerieflike selfsorgwoonstel in 'n stil woonbuurt in die Stilbaai/Jongensfontein-area. Die eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 3 gaste, ons beveel aan 2 volwassenes e...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 7 - Wys 91 tot 65

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za