Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (30)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (29)

Resensies van Stilbaai-Oos

4.7 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Stilbaai-Oos van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Stilbaai-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Stilbaai-Oos.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Stilbaai-Oos akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Still Bay East Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Stilbaai-Oos Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Stilbaai-Oos

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Harmonie 15 bied gehalteverblyf in Stilbaai vir 'n familie of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die verblyf word in die hoofhuis en 'n semi-losst...

Vanaf
R900
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Bed on Nautilus is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Stilbaai. Dié dorp is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n riviermond en 'n verskeidenheid van see- en voëllewe. Dié ruim 2-...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Stilbaai, Tuinroete

Villa Merwede is ’n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in ’n stil doodloopstraat in Stilbaai. Dié dorpie is op die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, ’n riviermonding en verskeie ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Sea La Vie is 'n gerieflike, knus woonstel in Stilbaai. Die eenheid is vas aan die eienaar se huis, maar gaste het hul eie privaat ingang. Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n du...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Aandblom 5 is selfsorgverblyf in die ouwêreldse kusdorp Stilbaai. Die dorp skuil aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, breë riviermonding en verskeie marine en voëllewe. Verblyf is beskikb...

25% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR790
R593
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Bella se Plekkie is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in die pragtige kusdorp, Stilbaai. Dié dorpie skuil aan die oewer van die Goukourivier en spog met lang strande, 'n vlei en 'n verskeidenheid mariene- en voëlspes...

10% af Aanbod!
VanafR3 375
R3 038
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Abbahuis is 'n selfsorghuis wat verblyf aan 9 gaste bied in Stilbaai-Wes en is slegs 150 m vanaf die strand. Dié dubbelverdieping huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers waarvan 2 en suite-badkamers is. Een v...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 099
R879
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Die hart van Stilbaai - PG28 is ‘n selfsorgvakansiehuis met slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind, geleë in Palinggat-Oord, Stilbaai-Wes. Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met ‘n stort. Daar ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

See-Struis bied selfsorgverblyf in Stilbaai. Die dorpie skuil aan die oewers van die Goukou-rivier en spog met lang strande, 'n riviermonding en verskeie see- en voëllewe. Verblyf word gebied in 'n keuse tussen di...

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 200
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Beach Castle bied 2 selfsorg-eenhede in Stilbaai, net 'n kort entjie van die strand en riviermonding af. Die klein seekantdorpie is langs die N2 tussen Mosselbaai en Riversdale geleë - daar waar die Goukou-rivier d...

Voorkeurvennoot
30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 000
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Dié vakansieverblyf is oorkant die strand met volle uitsig oor die see en die riviermond. Die verblyf beskik oor 2 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 6 gaste in elk. Die eerste woonstel het 2 slaapkamers met 'n ...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Seesterkloof720 is in die pragtige dorp Stilbaai geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvolle huis wat per kamer verhuur word. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besien...

Vanaf
R799
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Palinggat 53 Stilbaai bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-eenheid in Palinggat Oord, 'n sekuriteitskompleks in Stilbaai. Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en...

Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Stilbaai-Wes, Stilbaai

Papillon is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorghuis vir 6 gaste in Stilbaai-Wes. Die grondvloer-eenheid is net 100 m van die riviermond en strand af, en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Kleinbergskloof Olive and Wedding Estate is net 5 km vanaf die ouwêreldse kusdorpie Stilbaai en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerkothuis waar gaste uitsigte oor die Goukourivier en van die Rooi A...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 61 tot 65

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za