Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Strandfontein

4.6 / 5  
volgens 71 resensies
Lees regte resensies van Strandfontein van 71 geverifieerde gaste.
Indien jy Strandfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Strandfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Strandfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Strandfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Strandfontein Akkommodasie - West Coast

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Strandfontein

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Lambertsbaai, Weskus

@The Bay Guest Villa is in Lambertsbaai geleë - 'n klein vissersdorp in die Wes-Kaap sowat 280 km van Kaapstad af. Die kusdorp is baie gewild vir sy strande, wild en kreef. Dis die perfekte wegbreek-bestemming vir ...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Villa @ The Bay is in die klein vissersdorpie Lambertsbaai geleë. Dit is ideaal geleë en is net 'n klipgooi van die strand af. Hierdie eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is gemeubi...

Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lambertsbaai, Weskus

Lamberts Bay Hotel is in Lambertsbaai aan die Weskus sowat 280 km noord van Kaapstad geleë. Die dorp is bekend vir sy gemiddelde klimaat, pragtige strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lamberine Vakansie Oord bied gaste selfsorgwoonstelle net 300 m van die strand af. Alle woonstelle is gemaklik ingerig met slaapplek vir 4 gaste. Elkeen van die woonstelle het 2 slaapkamers met 'n privaat badkamer ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Bluebird is in Lambertsbaai aan die Weskus geleë en dié dorpie is bekend vir sy matige klimaat, ongerepte strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir dié wat op soek is na ’n rustigheid ver van die s...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Lambertsbaai is bekend vir sy Weskus-blommeprag gedurende die lente, vanaf Julie tot September. Die pragtige skilderagtige sonsondergang oor die see bring 'n rustigheid soos min. RUS 'n BIETJIE is 'n gemaklike self...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Weskus, Wes-Kaap

Camp Nama is langs die N7 tussen Klawer en Clanwilliam. Verblyf word gebied in 5 permatente en elke tent het 2 enkelbeddens met beddegoed en badhanddoeke. Elke tent het ook 'n bedkassie, elektriese lamp en 'n kr...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lambertsbaai, Weskus

Raston Guest House word deur 'n passievolle span bestuur wat uit hul pad gaan om te verseker dat gaste welkom voel en 'n gerieflike verblyftydperk het. Die gastehuis is in Lambertsbaai, die juweel van die Weskus, ge...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lambertsbaai, Weskus

White Sands Guesthouse is in Lambertsbaai geleë en bied gerieflike verblyf in die middedorp. Daar is 6 kamers en elke kamer het 'n privaat badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met DStv, gratis WiFi en 'n yskas. Somm...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Erusno bied gehalteverblyf in die rustige kusdorp Lambertsbaai. Dié eenheid is naby verskeie geriewe soos restaurante, winkels en die hawe. Erusno het 2 slaapkamers en voorsien slaapplek aan 5 persone. Die hoofsl...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Klaas Betjie Holiday Cottage is in Lambertsbaai geleë. Dié klein vissersdorpie in die Wes-Kaap is sowat 280 km van Kaapstad af en vorm deel van die Sederberge Munisipaliteit. Klaas Betjie Holiday Cottage bied beso...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 200
R1 080
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Silver Knights is in die klein Weskusdorp Lambertsbaai. Dit is net 40 m van die rotsagtige seefront af. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Die eerste eenheid, Josephine, het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Alipad Selfsorg Eenhede is in die klein Weskus-vissersdorp van Lambertsbaai, 60 km vanaf Clanwilliam en slegs 2 en 'n half uur se ry vanaf Kaapstad. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat elk geskik is vir...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Roubai Accommodation bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-tuinwoonstel in die klein vissersdorpie Lambertsbaai. Die woonstel is naby die strand geleë. Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkel...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Lambertsbaai, Weskus

Albatros Unit 7 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n vissersdorpie aan die Weskus sowat 2 en 'n half ure se ry van Kaapstad af. Die woonstel is een van 7 ander eenhede. Die woonstel is op die eerste verdiepin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 46 tot 60

Welkom by die a-Strandfontein akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za