Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Simonstad (59)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (695)
B&Bs (33)
Wildsplase (2)
Hotelle (11)
Gastehuise (70)
Selfsorg-eenhede (579)

Resensies van Suidelike Skiereiland

4.6 / 5  
volgens 663 resensies
Lees regte resensies van Suidelike Skiereiland van 663 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidelike Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidelike Skiereiland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidelike Skiereiland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Peninsula Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidelike Skiereiland Akkommodasie

680 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR790
R632
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Glencairn, Suidelike Skiereiland

Delahilcremat bied 2 verblyfopsies op die eienaar se perseel in Glencairn geleë, sowat 3 km buite Simonstad. Die instansie is naby die nuwe Harbour Bay-sentrum, die strand, getypoele en 'n hele klomp restaurante en...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Constantia, Suidelike Skiereiland

Navona Cottage lê in die hartjie van Constantia, 'n gesogte, lowerryke woonbuurt van Kaapstad. Dis sentraal geleë wat dit die perfekte basis maak vir gaste wat die besienswaardighede in die omgewing wil bekyk. D...

Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
B&B in Houtbaai, Suidelike Skiereiland

Riverside Boutique Hotel is in die pragtige vallei van Houtbaai in Kaapstad geleë. Verblyf word in 5 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 30 gaste. Elke eenheid het ’n TV met DStv, lugversorging en WiFi. ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
B&B in Muizenberg, Suidelike Skiereiland

The Muize Bed and Breakfast is 'n gastehuis wat deur 'n familie besit en bedryf word in Muizenberg, Kaapstad. Dié gastehuis is in die Zandvlei Natuurreservaat by 'n riviermonding geleë en bied 'n uitsig op die ber...

20% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kommetjie, Suidelike Skiereiland

The White House @ Kommetjie is hoog teen die berg geleë met ’n uitsig oor die rustige kusdorpie Kommetjie. Die Sea View-kamer het ’n kombuisie wat volledig toegerus is met ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel,...

20% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR895
R716
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Houtbaai, Suidelike Skiereiland

Bullrush Cottage is in 'n inheemse tuin op 'n stil, veilige landgoed met 'n hek in Houtbaai geleë. Dié smaakvol versierde tuinkothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die kothuis het 1 slaapkamer met 'n koningingroott...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR900
R810
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kommetjie, Suidelike Skiereiland

Greenways Beach House is 'n groot, moderne vierslaapkamerhuis in Kommetjie. Daar is wonderskone see- en berg-uitsigte van elke slaapkamer af. Die biljartkamer is toegerus met 'n volgrootte-biljarttafel. Die oopplan-...

Vanaf
R320
per nag (plek vir 2)
B&B in Kommetjie, Suidelike Skiereiland

Happy Home bied selfsorgverblyf en is in die stil woonbuurt Imhoff's Gift geleë. Gaste kan die ruim "Deluxe"-kamer of die "Deluxe"-Koningin Kamer bespreek. Die "Deluxe"-kamer is op die eerste verdieping en kan met...

Vanaf
R998
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Seaforth, Suidelike Skiereiland

Penguin Palace is slegs 2 minute se ry vanaf die beroemde Boulders Penguin Colony. Penguin Palace is op die Simonsberg geleë in ’n rustige, veilige area, en dis slegs 1 km van Simonsberg sentraal. Dié verblyf bi...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Houtbaai, Suidelike Skiereiland

Welkom by Chateau Neuf du Cap, 'n klassieke Franse huis teen die hange van die pragtige Houtbaai-vallei agter Tafelberg. Ons ligging is die ideale basis vanwaar Kaapstad se besienswaardighede en die Skiereiland verk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Suid Skiereiland akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za