Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Bettysbaai (70)
Fisherhaven (11)
Gansbaai (79)
Hermanus (524)
Kleinmond (71)
Onrus (75)
Pringlebaai (58)
Rooi-Els (9)
Vermont (68)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (930)
B&Bs (32)
Wildsplase (7)
Hotelle (8)
Gastehuise (94)
Selfsorg-eenhede (789)

Resensies van Suidkus Walvis-roete

4.6 / 5  
volgens 1877 resensies
Lees regte resensies van Suidkus Walvis-roete van 1877 geverifieerde gaste.
Indien jy Suidkus Walvis-roete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suidkus Walvis-roete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suidkus Walvis-roete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Coast Whale Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suidkus Walvis-roete Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Sandbaai , Suidkus Walvis-roete

Sandbaai Woonstel is in Sandbaai, 'n stil voorstad van Hermanus, geleë. Let asseblief die eienaars is woonagtig op die perseel. Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer bevat 'n dubbelbed,...

25% af Aanbod!
VanafR1 490
R1 118
per nag, vir 2 mense
B&B in De Kelders, Suidkus Walvis-roete

Amazing Grace B&B bied gerieflike verblyf in De Kelders en is stapafstand vanaf staproetes en strande. Dié B&B het 2 kamers wat elkeen sy eie ingang het en bied ’n slaapkamer met ’n en suite-badkamer. Die W...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kleinmond, Suidkus Walvis-roete

Berg en See is 'n ruim selfsorg-eenheid, ideaal geleë in Kleinmond. Dit is na aan die voetpaadjie wat al langs die see kronkel. Die hoofstrand en hawe is albei loopafstand van ons af. Die eenheid het gerieflike sl...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 600
R1 950
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Catchy Waves is 'n selfsorg-vakansiehuis in die Hermanus Strandklub. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede in die omgewing. Dié huis is ruim en smaa...

Vanaf
R1 420
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Die Windsor Hotel en sy selfsorgeenhede is in privaat besit en staan trots op die randjie van Hermanus se asemrowende Walkerbaai. Die meeste kamers bied panoramiese uitsigte oor die see en daarmee saam die wêreld s...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in De Kelders, Suidkus Walvis-roete

123Vyfer bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim tweeslaapkamerwoonstel van 100 m² met 2 badkamers, net 'n hanetreetjie van die rotsagtige kuslyn van De Kelders in Gansbaai af is. Die woonstel het 'n privaat in...

30% af Aanbod!
VanafR2 100
R1 680
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Kelders, Suidkus Walvis-roete

Forty Winks Holiday Home is 'n moderne dubbelverdieping huis vir 8 gaste in De Kelders. Dit is stapafstand vanaf die rotsagtige kus van De Kelders. Die huis is in 'n veilige, stil woongebied geleë. Daar is 'n netji...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Perlemoenbaai, Suidkus Walvis-roete

28 Kolgans bied verblyf in 2 selfsorgwoonstelle aan wat ideaal is vir gesinne of 'n rustige wegbreek in Gansbaai. 28 Kolgans is gerieflik gemeubileer, en het 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer beskik o...

15% af Aanbod!
VanafR2 990
R2 542
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Charming Fisante House bied gerieflike selfsorgverblyf in die kusdorpie Vermont in Hermanus. Die huis is op 'n heuwel in 'n stil omgewing en bied gedeeltelike see- en berguitsigte. Dis sowat 2 minute se stap vanaf B...

Vanaf
R1 785
per nag (plek vir 2)
Hotel in Hermanus, Suidkus Walvis-roete

Harbour House Hotel is in 1920 in Hermanus gebou en bied gaste 'n paar verblyfopsies wat stapafstand van die dorp se besienswaardighede af is. Verblyf word in 8 eenhede aangebied wat slaapplek vir 16 gaste het. Elk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Suidkus Walvis-roete akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za