Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Sunningdale

4.1 / 5  
volgens 7 resensies
Lees regte resensies van Sunningdale van 7 geverifieerde gaste.
Indien jy Sunningdale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sunningdale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunningdale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunningdale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunningdale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Sunningdale

Vanaf
R4 700
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

54 Sail Street is ’n privaat vakansiehuis in Bloubergsands. Hierdie luukse oopplan-huis het al die noodsaaklikhede vir ’n ontspannende tyd. Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badka...

Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in West Beach, Wes-Kaap

On 17 Avondale bied oornagverblyf in Bloubergstrand, 'n woonbuurt by die see in Kaapstad. Dié kusdorpie het 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dis naby die middestad en is daarom die ideale basis vir gaste wat die Ka...

Vanaf
R480
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in West Beach, Wes-Kaap

46 On Willow is tussen West Beach en Blouberg Rise aan die Weskus geleë, net 18 km vanaf Kaapstad. Gerieflike verblyf is beskikbaar in 'n woonstel, asook 'n en suite-dubbelslaapkamer, op 'n residensiële eiendom wa...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

Strawberry Lane is in Bloubergstrand naby Kaapstad geleë. Doendinge in die omgewing sluit Canal Walk Winkelsentrum, Robbeneiland, die V&A Waterfront, Tafelberg en Milnerton Gholfklub in. Die selforgverblyf bestaan...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in West Beach, Wes-Kaap

Se La Vie Guest Suite is 'n suite op die eerste verdieping in West Beach Bloubergstrand en dis perfek vir paartjies, sakereisigers en hospitaalbesoekers. Dié oopplan-suite is vas aan die hoofhuis, maar het 'n apar...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in West Beach, Wes-Kaap

5 Paradise Place is in West Beach en bied gehalteverblyf aan ’n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Hierdie vakansiehuis beskik oo...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Parklands, Wes-Kaap

78 Oakland Hills in Table Bay bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby die strand en verskeie winkels, dienste en restaurante. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6...

Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Parklands, Wes-Kaap

On The Grove Guest House bied selfsorgverblyf in 'n moderne tuinwoonstel met 'n privaat ingang op 'n privaat perseel in Parklands-Noord. Die woonstel is net 5 minute se ry vanaf die nuwe Table Bay Mall en 10 minute ...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Wes-Kaap

3C Rothesay is 'n luukse selfsorg-vakansiehuis in die pragtige Blouberg-omgewing. Die huis is 1,8 km vanaf die pragtige Bloubergstrand en 3,7 km vanaf die gewilde Eden on the Bay in Big Bay. Dit is net 25 km vanaf d...

Vanaf
R565
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Parklands, Wes-Kaap

Serenity House bied stylvolle, gerieflike verblyf in ’n moderne huis in ’n stil, rustige area in Parklands. Dié huis is sowat 5 minute se ry vanaf Blouberg se strand. Die MyCiTi-busstop is 300 m ver en daar is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]