Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (36)
B&Bs (1)
Wildsplase (1)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (24)

Resensies van Sutherland

4.4 / 5  
volgens 488 resensies
Lees regte resensies van Sutherland van 488 geverifieerde gaste.
Indien jy Sutherland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sutherland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sutherland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sutherland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sutherland Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Sutherland

By Starry Night is die hele huis is beskikbaar vir besprekings. Dit sluit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 1 en 'n halwe kombuis, 2 sitkamers, 'n kaggel, motorhuis, nog parkeerplek op die perseel, en 'n buitebraai in. ...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland

Middelfontein Farm bied selfsorgverblyf op 'n rustige werkende plaas sowat 1,3 km buite Sutherland. Hier kan gaste egte Karoo-gasvryheid geniet. Verblyf word gebied in 2 selfsorghuise, naamlik Fontein en Fonteintji...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Sutherland

Blydevooruitsig Guesthouse is 'n pragtige ou kliphuis met moderne geriewe wat in Sutherland geleë is. Dis troeteldiervriendelik, mits vooraf gereël. Dié huis bied 4 slaapkamers, waarvan 2 dubbelbeddens het en di...

Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sutherland

Rogge Cloof Privaat Natuurreservaat is net 15 km vanaf Sutherland en is in 'n geregistreerde Biosfeer-reservaat met wild en jagluiperds wat vrylik rondloop. Rogge Cloof bied verblyf in eenhede wat alle maaltye insl...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland

The Blue Moon is 'n gastehuis in die Karoo-dorpie, Sutherland. Dié bekoorlike huis is ongeveer 96 jaar oud en gevul met antiekware wat 'n warm en gesellige atmosfeer skep. Die gastehuis beskik oor 5 kamers wat in...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland

The Jupiter is 'n gastehuis in Sutherland in die Noord-Kaap. Die gastehuis is ideaal vir groepe, gesinne of vriende wat op soek is na gerieflike akkommodasie en is veral gewild gedurende die winter wanneer dit soms ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland

Die Bushuis is 'n voormalige bushalte wat destyds pos en passasiers van die Matjiesfontein-treinstasie na Sutherland geneem het. Jare later is die busdiens gestop en na opknappings dien die perseel nou as 'n gastehu...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland

The Whitehouse Inn is gerieflik in Sutherland se hoofstraat geleë en is die ideale plek vir gaste wat op soek is na warm gasvryheid, sonskyn-somers en winters met koue sneeukomberse. Die historiese gebou is omskep ...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Sutherland

DKC Accommodation is sentraal geleë in Sutherland en is naby restaurante, die middedorp en winkels. Dié selfsorghuis is geskik vir 9 en is in 'n lowerryke tuin. Die huis het 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n eetkam...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 10 mense
Gastehuis in Sutherland

Skurweberg is 'n gastehuis met slaapplek vir tot 10 gaste. Die huis het 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitkamer, sowel as 'n braai-area langs die huis. Gedurende die koue winters kan gaste die kaggel, ele...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Sutherland akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaap Karoo blad indien jy na meer Kaap Karoo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za