Verified Reviews

Sutherland

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sutherland

Rated 4.4 out of 5 based on 447 reviews.

Sutherland

Die Heks se Huis

"Moet op enigiemand se bucket list wees! Dit is 'n moet-stop as jy Kaap toe gaan!"

Sutherland

Die Stal Cottage

"Alles is baie nice in Sutherland, voel of die tyd stilgestaan het. Net die ontvangsdame by die sterrewagsentrum is vrek ongeskik gewees. Sal niemand soontoe aanbeveel nie."

Sutherland

Die Stal Cottage

"SALT besoek was fantasties en Stargazing by Sterland werklik 'n ondervinding wat ons vreeslik geniet het. "

Sutherland

Skitterland Gastehuis

"A must on the bucket list!"

Sutherland

Die Heks se Huis

"Ons was al 'n paar keer daar en verwys al ons vriende soontoe. "

Sutherland

Die Heks se Huis

"SALT se begeleide toer 'n moet. Planetarium in die dorp 'n baie lekker ervaring. Hoop toerisme hou hierdie dorpie so aan die gang. "

Sutherland

Sutherland Guest House

"Perfect for watching the stars and getting away for the weekend."

Sutherland

Primrose Cottage

"Maak seker oor die maan, moet nie op volmaan gaan nie! Probeer ook maar liefs die wintermaande. Ons het geen sterre gesien tydens Paasnaweek 2019. Was bewolk. Het in herfs koud gekry, so wees voorbereid indien jy in die winter gaan!"

Sutherland

Sterland La Pari Pari & Bay Window

"Pragtige klein dorpie wat op elke persoon se lysie van moet sien dorpies wees. Wil graag weer daar gaan kuier in die winter as daar sneeu is. Almal in die dorpie is baie vriendelik en behulpsaam. "

Sutherland

Primrose Cottage

"Learnt so much about the stars. Loved peacefulness of the Karoo."

Sutherland

Skitterland Gastehuis

"Die hemelruim is vol verrassings wat 'n mens se verstand te bowe gaan. Verskeie geleenthede beskikbaar om meer uit te vind en te sien."

Sutherland

Skitterland Gastehuis

"Sal beslis weer daar gaan inloer. Sal net ander akkommodasie kies. "

Sutherland

Die Stal Cottage

"Goed gewees om te sien. "

Sutherland

Die Stal Cottage

"Beperk tot sekere belangstellings. Sterre, koue, toeris wat die land wil sien."

Sutherland

Die Stal Cottage

"Baie leersame ondervinding. Ons het die aandsessie na Jurg gegaan om die sterre te kyk en sy aanbieding daarvan baie geniet."

Sutherland

Die Stal Cottage

"Baie rustige dorpie."

Sutherland

Primrose Cottage

"'n Klein dorpie met 'n enorme toevoeging tot kennis en insig, vaardighede en nog wat."

Sutherland

Die Stal Cottage

"Sterrekyk was baie interessant."

Sutherland

Die Stal Cottage

"Netjiese dorp met vriendelike mense!"

Sutherland

Die Stal Cottage

"Iemand wat nog nooit daar was nie, mis iets."

Sutherland

Die Stal Cottage

"Baie potensiaal! Observatory besoekersentrum kort 'n plek waar mens kan koffie drink. Planetarium in Sutherland is fantastiese ervaring."

Sutherland

Sterland Kampering

"Unieke dorp, ryk aan geskiedenis en vol intriges."

Sutherland

Sterboom Self-catering Cottage

"Oulike, ouwêreldse klein dorpie. Sal beslis terug gaan."

Sutherland

Sutherland Guest House

"Die groei van Sutherland oor die afgelope 15 jaar het my aangenaam verras. Beslis 'n besoek werd!"

Sutherland

Sterland La Pari Pari & Bay Window

"Mooi, skoon en vriendelike dorp."

Sutherland

Sterland Kampering

"Wil graag weer gaan vir 'n langer kuier."

Sutherland

Die Stal Cottage

"Bly maar 'n mooi plekkie."

Sutherland

Primrose Cottage

"Klein, oulike dorpie met vriendelike inwoners. Die sterrekyk-toer is 'n moet!"

Sutherland

Primrose Cottage

"Die besoek aan die kerkbasaar, kerk, SALT en sterrekyk by Jurg Wagner was van die hoogtepunte. Dit was hartseer om die pragtige, klip skoolgebou te sien wat afgebrand het. "

Page
Page 12 - Showing 331 to 360

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers