Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (233)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (217)

Resensies van Table View

4.6 / 5  
volgens 138 resensies
Lees regte resensies van Table View van 138 geverifieerde gaste.
Indien jy Table View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Table View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table View akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Table View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Table View Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
B&B in Table View

DJ'S B&B bied verblyf in gastekamers in Flamingo-vlei, Table View, Kaapstad. Verblyf bestaan uit 3 gastekamers wat elk uniek gemeubileer is. Kamer 1 is 'n 2-enkelbedkamer en Kamers 2 en 3 is elk 'n dubbelkamer. Elk...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Malata Beachfront Condo 27 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel in Bloubergstrand. Die woonstel het 'n balkon met 'n lieflike uitsig oor die see en dit is naby winkels, restaurante en openbar...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Table View

Bella Vita Accommodation is 'n gastehuis in 'n stil woonbuurt in Table View in Kaapstad. Verblyf word in 5 verskillende eenhede gebied, insluitend privaat dubbelkamers en slaapsale. Sommige van die kamers het 'n pr...

10% af Aanbod!
VanafR1 015
R913
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Infinity G10 is 'n privaat en ontspanne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die pragtige kusdorp Bloubergstrand. Dit is net 'n paar minute van die kus af. Dié bekoorlike eenheid het al die gepaste geriewe vi...

10% af Aanbod!
VanafR1 743
R1 568
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Horizon Bay 1202 is 'n selfsorgwoonstel in Bloubergstrand, 'n buurt met 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dis ook die ideale bestemming vir diegene wat Kaapstad en die omliggende area wil verken. Die goue strand is p...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Fairhaven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n sonnige, bekoorlike tweeslaapkamerhuis in Waves Edge, Bloubergstrand, loopafstand vanaf Blouberg se strand en die restaurante. Dié huis het 'n swembad, stoep, braaige...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

The Penthouse kyk uit oor Blouberg se wit strand en spog met onbelemmerde uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, Tafelberg en Robbeneiland. Dié dakwoonstel bied heelwat ruimte en verblyf vir 6 persone wat op soek is n...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

De Luna is 'n selfsorgwoonstel in die Horizon Bay-kompleks wat oor die Atlantiese Oseaan, die skadubeeld van Tafelberg, Kaapstad en die pragtige witsandstrande van Bloubergstrand uitkyk. Die woonstel bied slaapplek...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 000
R1 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Stay In Atlantic is 'n selfsorg-dorpshuis in die veilige Atlantic Shores-kompleks op Blouberg se bekende strandfront. Die huis het 3 verdiepings. Die grondverdieping het 'n veilige dubbelmotorhuis en 'n en suite-wo...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View

Santorini is in 'n kompleks wat in Table View geleë is en dit is gerieflik ingerig vir 2 gaste. Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolf...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

Welkom by die Table View akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za