Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (233)
B&Bs (3)
Lodges (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (217)

Resensies van Table View

4.6 / 5  
volgens 138 resensies
Lees regte resensies van Table View van 138 geverifieerde gaste.
Indien jy Table View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Table View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Table View akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Table View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Table View Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
10% af Aanbod!
VanafR1 030
R927
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Table View

Atlantic Oasis Guest House is 'n ruim, moderne en gerieflike gastehuis in Table View, Kaapstad. Die gastehuis is smaakvol versier en geïnspireer deur die rustige Atlantiese Oseaan. Dit is 400 m van die strand af en...

Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Table View

Infinite Ocean View is geleë in die toonaangewende Bloubergrant. Ons bied aan gaste 'n gerieflike woonstel met onbelemmerde, panoramiese uitsigte oor Tafelberg, Tafelbaai en Robbeneiland. Die enorme balkon dra by t...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Table View

Assez Apartments is in Bloubergrant in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die eenheid is 5 minute se stap van die pragtige, wit strande en 'n verskeidenheid winkels en resta...

Vanaf
R856
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Dolphin Beachfront Condo is in Bloubergstrand geleë en spog met 'n pragtige uitsig op Tafelberg. Dit is perfekte plek vir diegene wat Kaapstad of die omliggende omgewing besoek. Die goue strande is uitstekend vir w...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Pebbles on The Bay is 'n moderne tweeslaapkamerwoonstel wat op die onderste verdieping van die The Bay-woonstelkompleks in Bloubergrant geleë is. Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea....

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Beach Boulevard 102 is die ideale basis vanwaar gaste Kaapstad kan verken. Dis 'n vakansiewoonstel met die perfekte ligging wat oor die see uitkyk en net 'n paar minute van die geriewe en Blouberg se strand af gele...

Vanaf
R1 145
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

Atlantic Terraces 40 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die woonstel bied 'n baie mooi uitsig oor die see en oor die boomtoppe vanaf die balkon. Dié woonstel is op die t...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Atlantic Terraces 20 is ’n selfsorg-woonstel in Bloubergstrand in ’n sekuriteitskompleks slegs ’n kort entjie van die strand af. Daar is verskeie besienswaardighede langs Blouberg se kus wat gaste kan geniet. ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Bloubergstrand, Table View

Aquarius 501 is 'n ruim selfsorg-woonstel met slaapplek vir 6 gaste in Bloubergstrand, net 'n klipgooi vanaf die strand. Dié woonstel is op die vyfde verdieping en het 3 slaapkamers en 2 badkamers, waarvan 1 badka...

Vanaf
R1 020
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Table View

The Waves 206 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Dié kompleks is 5 minute se stap van Blouberg se strandfront af. Dié woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkame...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Table View akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za