Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Tankwa-Karoo Nasionale Park

4.3 / 5  
volgens 27 resensies
Lees regte resensies van Tankwa-Karoo Nasionale Park van 27 geverifieerde gaste.
Indien jy Tankwa-Karoo Nasionale Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tankwa-Karoo Nasionale Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa-Karoo Nasionale Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tankwa-Karoo Nasionale Park Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Tankwa-Karoo Nasionale Park

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Galileo Cottage Sutherland is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 4 gaste. Die kothuis is 'n regte Karoo-pophuis, gerieflik gemeubileer en in 'n omheinde tuin met 'n privaat ingang geleë. Die kothuis het 'n slaap...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR860
R774
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Perlman House bied gerieflike verblyf in 'n bekoorlike, geskiedkundige huis in Sutherland. Die huis is een van die oudste geboue in die dorp en is sowat 140 jaar oud. Die verblyf is sentraal geleë. Verblyf word i...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

Sterland Baroe is 'n gerieflike tweeslaapkamerhuis naby Sutherland se middedorp. Daar is slaapplek vir 3 gaste in elke kamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer. Kamer 10 he...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Die Stal is 'n selfsorgkothuis in Sutherland in die Noord-Kaap. Die kothuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf weg van die gedruis van die stad af. Verblyf word in 2 kothuise gebied waarvan Di...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Sutherland, Noord-Kaap

Sterland Kampering is 'n lieflike kampterrein wat deur Sjinese populierbome omring word, net 1 km buite Sutherland. Daar is 7 groot staanplekke tussen bome en elke staanplek het 'n kragpunt en braaigeriewe. Die sta...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

Hierdie Karoo-styl huis het 4 slaapkamers met badkamers en is geskik vir 'n groep, 'n gesin of vriende wat die hele huis wil huur vir 'n selfsorgwegbreek. Ons bied ook 'n B&B-opsie as jy dit so verkies, en dan sit o...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

The Artist Cottage is 'n knus selfsorgkothuis vir 5 gaste in die middel van Sutherland. Dié kothuis is in die vroeë 1930's gebou en het 'n tipiese Karoo-styl. Die huis beskik oor 2 slaapkamers op die grondverdiep...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Noord-Kaap

The Jupiter is 'n gastehuis in Sutherland in die Noord-Kaap. Die gastehuis is ideaal vir groepe, gesinne of vriende wat op soek is na gerieflike akkommodasie en is veral gewild gedurende die winter wanneer dit soms ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

Little Artist Cottage is in die dorpie Sutherland geleë. Die kothuisie is tipies van die Karoo-styl, maar is modern oorgedoen sonder om die Karoo-gevoel te verloor. Little Artist Cottage is klein, snoesig en romant...

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Sutherland, Noord-Kaap

The Velvet Olive is geleë in Sutherland in die Noord-Kaap. The Velvet Olive bestaan uit 2 eenhede, 'n kothuis en die hoofhuis. Albei is ten volle toegerus en kan altesaam 10 gaste akkommodeer. Die hoofhuis het 3 ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za