Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (88)
B&Bs (4)
Wildsplase (5)
Hotelle (1)
Gastehuise (21)
Selfsorg-eenhede (57)

Resensies van Tankwa Karoo

5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Tankwa Karoo van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Tankwa Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tankwa Karoo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tankwa Karoo Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R236
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tankwa Karoo

Tankwa Tented Camp is op die plaas Stonehenge langs die R55 tussen Ceres en Calvinia. Die AfrikaBurn Fees vind jaarliks hier plaas. Ons het 13 permatente met 'n gemeenskaplike ablusieblok, 'n kampeerterrrein, en 5 ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Lodge in Calvinia, Tankwa Karoo

Gaste wat Tankwa Lodge besoek word met plattelandse gasvryheid verwelkom. Neem asseblief kennis dat gaste by Calvinia Hotel (verder af in die pad) moet inklok en die sleutels optel. Die lodge het 24 kamers. Elke ka...

Vanaf
R738
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Tanqua Guesthouse Complex is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park geleë. Dié manjifieke park strek oor die grens van die Noord-Kaap en Wes-Kaap, met die Roggelveld-platorand in die ooste, Sederberg in die w...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tankwa Karoo

Skoorsteenberg Farm and Cottages in op ’n werkende plaas in die droë Tankwa-Karoo en is 69,2 km van die Tankwa Karoo Nasionale Park en 52,3 km van waar die bekende AfrikaBurn gehou word af. Die verblyf is ideaal ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tankwa Karoo

Kareekloof Conservancy & Guest Farm bied selfsorg-kothuise op 'n privaat plaas wat net 'n uur se ry vanaf Ceres is. Dis die perfekte wegbreekplek ver weg van die stadsgedruis en die ideale basis vanwaar gaste die om...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calvinia, Tankwa Karoo

Calvinia Lodge is tussen Kaapstad en Upington in die Hantam-dorpie Calvinia op pad na die Kgalagadi geleë. Dié gastehuis bied die ideale verblyf vir sakereisigers, vakansiegangers en gesinne. Die lodge beskik oor...

Vanaf
R2 579
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Tankwa-Karoo Nasionale Park, Tankwa Karoo

SANParks Varschfontein Cottage is in die Tankwa-Karoo Nasionale Park. Die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park is aan weerskante van die grens tussen die Noord- en Wes-Kaap met die Roggeveld-platorand in die Ooste...

Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Calvinia, Tankwa Karoo

Ligthart Huis is in Calvinia geleë en bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastehuis. Die gastehuis het 4 en suite-kamers, elkeen met 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of enkelbeddens. Elke kamer het ...

Vanaf
R160
per nag, vir 2 mense
Tentekamp in Tankwa Karoo

Bike X Cape is op 'n rustige plaas 45 km vanaf Ceres in die prentjiemooi Tankwa Karoo omring met sy berge geleë. Die plaas bied aan gaste 'n rustige wegbreek op die platteland. Verblyf word gebied in 6 kamers met ...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sutherland, Tankwa Karoo

Die Bushuis is 'n voormalige bushalte wat destyds pos en passasiers van die Matjiesfontein-treinstasie na Sutherland geneem het. Jare later is die busdiens gestop en na opknappings dien die perseel nou as 'n gastehu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 8 - Wys 71 tot 80

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za