Indien jy Tankwa Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Tankwa Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tankwa Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tankwa Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Tankwa Karoo akkommodasie
Bladsy 7 - 91 lekke plekke om te bly
Boorgat is perfek in Sutherland geleë en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is. Verb...
Overdam Cottage is op 'n plaas, 30 km van Sutherland af in die Karoo. Overdam Cottage bied verblyf in 2 kothuise wa...
Die Hok Selfsorg en Kampering is die ideale toevlugsoord lekker in die Karoo kan ontsnap. Dit lê aan die buitewyke ...
Lodge 3 is bekoorlike, opgeknapte selfsorgkothuise langs mekaar in die prentjiemooi Calvinia in die Karoo. Dit is b...
Pa se Engel bied pragtige verblyf in Sutherland in die Noord-Kaap. Die Skooltjie FARM selfsorgeenheid bied slaappl...
Miskloof Farm is in 'n vallei versteek en is 'n bekoorlike selfsorghuis ongeveer 58 km vanaf Ceres. Dit bied 'n int...
Dié Karoo-styl-huis het 4 slaapkamers met badkamers en dit is ideaal vir 'n groep familie en vriende om die hele hu...
Tierkloof Mountain Cottages is weggesteek in 'n prentjiemooi vallei omring deur berge op 'n 1200 hektaar-plaas. Dit...
Ligthart Huis is in Calvinia geleë en bied gerieflike verblyf in smaakvol versierde gastekamers. Die gastehuis he...
Hierdie selfsorgverblyf is op 'n plaas wat met 'n grondpad bereik word, ongeveer 29 km vanaf die R354 op pad na Sut...