Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (45)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (44)

Resensies van Tergniet

4.7 / 5  
volgens 116 resensies
Lees regte resensies van Tergniet van 116 geverifieerde gaste.
Indien jy Tergniet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tergniet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tergniet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tergniet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tergniet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tergniet

Charizomai Kusweg 411 is 'n vriendelike vakansiehuis teen die see by Tergniet (MidBrak-area). Dié dubbelverdiepinghuis is wonderlik vir heerlike vakansies en wegbreke teenaan die see. Verkieslik vir besigheidsperso...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Tergniet

Kusweg Wegbreek bied verblyf in die hartjie van die Tuinroete. Die eenheid is teen die strand in Tergniet, tussen Groot-Brakrivier en Mosselbaai geleë. Die hele area is toeristevriendelik en hier is baie besienswa...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tergniet

Luckhoff Garden Flat 35626 is 'n ruim woonstel vir 4 volwassenes in Tergniet wat 200 m van die strand af geleë is. Die woonstel is vas aan die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers. Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tergniet

Vrede bied gehalteverblyf in Tergniet vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tergniet

Traditional Family Holiday Home 34667 is in Tergniet en is stapafstand van die strand af. Dié plaasstyl-huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enk...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tergniet

Die Strandloper Nr 1 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Tergniet, stapafstand van die strand af. Die woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers, 1 met 'n stort en die ander met 'n bad. Die hoofslaapkam...

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tergniet

Kusroad Flat 35082 bied selfsorgverblyf in 'n bekoorlike vakansiehuis in Tergniet, 'n kort entjie vanaf Mosselbaai. Dié kusdorpie spog met 'n lang, goue strand, getypoele en verskeie besienswaardighede in die natuu...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tergniet

ZEE-Uitsig is in 'n veilige kompleks, Tuscany @ Sea, in die rustige Tergniet-woonbuurt in Klein Brak geleë. Die kompleks is net 500 m van die strand af en gaste kan gerus hulle oë oophou vir walvisse wat gedurende...

Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tergniet

Tuscan at Sea 35150 is in Tergniet en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin of 'n paartjie. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié dubbelverdieping-woonstel is...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tergniet

Eden Island is in die klein kusdorpie Tergniet geleë en bied rustige gehalteverblyf. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n stil wegbreek. Die dubbelverdiepinghuis kan as 'n eenheid verhu...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za