Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (46)
B&Bs (1)
Selfsorg-eenhede (45)

Resensies van Tergniet

4.7 / 5  
volgens 119 resensies
Lees regte resensies van Tergniet van 119 geverifieerde gaste.
Indien jy Tergniet besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tergniet.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tergniet akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Tergniet Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tergniet Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tergniet

Van Zyl Home is in die rustige kusdorpie, Tergniet, en bied gehalteverblyf vir 'n ontspanne gesinsvakansie. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die derde sla...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tergniet

Holiday House on Cowry 35696 is in Tergniet geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik o...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tergniet

Sea View Flat 35065 is 'n selfsorgwoonstel, apart van die hoofhuis, en bied lieflike see-uitsigte. Die woonstel is ideaal vir 'n gesin van 4 en is binne stapafstand van die strand in Tergniet. Die woonstel het 1 sl...

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Tergniet

70 Tuscany at Sea is in 'n veilige woonkompleks in Tergniet. Dit is 'n klein kusdorpie tussen Mosselbaai en George en is naby die gewilde strand van Hartenbos. Dit is 'n gerieflike huis met slaapplek vir 'n gesin va...

Vanaf
R1 750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tergniet

Hierdie nuutgeboude vakansiehuis is geleë op die Tuinroete in Tergniet, 'n baie stil en rustige area. Ons bied pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan vanaf die dek, slaapkamers, kombuis én leefarea! Die huis het...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tergniet

Kuiamoesalekka is in Tergniet geleë en bied gehalte-verblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is lekker naby die N2-hoofweg, die strand en Mosselbaai met verskeie winkelsentrums, doendinge en besienswaardighede. ...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Tergniet

Vanaf
R2 115
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Villa De La Mer is 'n moderne dubbelverdieping-vakansiehuis in die kusdorpie Tergeniet/Reebok naby Mosselbaai. Die verblyf bestaan uit 3 slaapkamers, 2.5 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis wat goed toege...

Vanaf
R874
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Groot-Brakrivier, Tuinroete

Garden Route @ Seeplaas Guesthouse is in Tergniet geleë, 3,1 km vanaf die Sandhoogtepas en bied gehalte-verblyf aan gesinne, paartjies en groepe vriende. Dit spog met 'n mooi uitsig oor die Indiese Oseaan in die su...

Vanaf
R3 386
per nag (plek vir 14)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Kus Holiday Homes 35481 is oorkant die pad vanaf die rotsagtige Reebok wat ongeveer 16 km van Mosselbaai af is. Verblyf is beskikbaar in 'n huis met slaapplek vir 10 gaste. Die huis het 6 slaapkamers, 3 badkamers ...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Reebok, Tuinroete

Olckers Flat 35459 is 'n netjiese selfsorghuis in Reebok, Klein-Brakrivier. Dit bied gehalte-verblyf aan 'n klein gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardigh...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za