Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Indien jy The Links besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in The Links.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van The Links akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as The Links Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

The Links Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf The Links

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Greenway Rise, Wes-Kaap

Vlindervlerkies Woonstel bied bekostigbare selfsorgverblyf in Somerset-Wes. Dié oopplan-eenheid bied slaapplek vir 4 gaste met 'n privaat ingang en grens aan die hoofhuis. Die eenheid beskik oor 'n dubbelbed, 2 en...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

28 Summers is 'n eenheid vas aan die hoofhuis in Somerset-Wes, 'n prentjiemooi dorp tussen berge en wingerde met uitsigte oor die nabye kobaltblou see en sandstrande. Dié eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR600
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Willows Curve is 2 selfsorg-ateljeekothuis wat op die draai van Erica-laan en Willow-singel in Somerset-Wes geleë is. Dit is slegs 3 minute se ry vanaf 'n lieflike parkie en Somerset-Wes Gholfklub met sy muurbalban...

Vanaf
R890
per nag, vir 2 mense
B&B in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Somer Place B&B bied B&B-verblyf en is in Somerset-Wes geleë. Dié gaste huis is sowat 10 tot 15 minute se ry vanaf Somerset Mall, Cheetah Outreach, Strand Gholfklub en die strand. Somer Place B&B beskik oor 6 sla...

Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Somerset Summer House is 'n moderne selfsorghuis in Somerset-Wes. Hierdie vakansiehuis is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n prettige wegbreek, naby talle besienswaardighede in die Helderberg-area. Somerset Su...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Die privaateiendom staan bekend as King’s Highway Gastehuis. Dié pragtige ontwerpershuis spog met ekstra-groot slaapkamers. Die Tafelberg-sandsteen afwerking van die buitemure verleen ekstra bekoring. Jou eie pr...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

A Smart Stay Self-catering Apartments is in 'n stil straat in Somerset Ridge geleë. Dit is net 3 minute vanaf Somerset-Wes se middedorp met verskeie restaurante, kafees, kroeë, wynkelders en Somerset Mall. Die woo...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Wes-Kaap

Two Oaks bied B&B- of selfsorgverblyf op 'n perseel van 1500 m² in Somerset-Wes. Dit is naby Kaapstad Internasionale Lughawe, Tafelberg, Kaappunt, Hermanus se walvisse en Valsbaai, en is 10 minute van die Kaapse Wy...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

In die hartjie van die Helderberg-kom! Khayalenie is uniek geleë in Somerset-Wes teen die asemrowende agtergrond van die Helderberge. Dis die perfekte basis vanwaar Kaapstad, die Kaapse Wynlande, Walviskus en die r...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
B&B in Briza Twp, Wes-Kaap

Old Pine's bied gerieflik gemeubileerde kamers vir sakereisigers en vakansiegangers in Somerset-Wes. Old Pine's beskik oor 3 slaapkamers: Old Pines 1, Old Pines 2 en Old Pines 3. Old Pines 1 en 3 het 'n koningingro...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za