Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Soort Akkommodasie
Alle Soorte (65)
B&Bs (2)
Wildsplase (1)
Hotelle (3)
Gastehuise (11)
Selfsorg-eenhede (48)

Resensies van Tuine

4.5 / 5  
volgens 50 resensies
Lees regte resensies van Tuine van 50 geverifieerde gaste.
Indien jy Tuine besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Tuine.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Tuine akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Gardens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Tuine Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Tuine

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Bayview Boutique Guesthouse is perfek geleë teen Tafelberg se hang. Hierdie moderne en stylvolle toevlugsoord teen die berg is gemáák vir 'n gesonde leefstyl en spog met 'n pragtige uitsig op die berg, stad en ha...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Rose Mount Self-catering House & Studio Apartment is in die blaarryke Oranjezicht geleë. Dis die ideale keuse vir gaste wat op soek is na bekostigbare en moderne blyplek, wat slegs 'n hanetreetjie van die stad en d...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Glory Guesthouse skuil aan die voet van Tafelberg in Oranjezicht se strate, sowat 7 minute van die middestad af. Dié Victoriaanse gastehuis spog met soliede houtvloere en 5 gerieflike B&B-kamers. Elke kamer het 'n...

Vanaf
R1 780
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Suttons Place, in die hartjie van Kaapstad, is perfek geleë tussen die sakekern en kleurvolle, geskiedkundige Bo-Kaap. Die gebou is 'n unieke voorbeeld van moderne, kontemporêre argitekoniese ontwerp. Dit bestaan ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Jardin d’ébèneBoutique Gastehuis is geleë in 'n ou Kaap-Hollandse opstal wat noukeurig opgeknap en versier is deur die eienaars in 'n verfynde kontemporêre Afrikana-styl. Die gastehuis is die ideale beginpun...

Vanaf
R3 072
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Dié luukse 5-ster-gastehuis lê aan die hange van Tafelberg en kyk oor die Moederstad uit. Abbey Manor het 9 luukse kamers wat elkeen spog met 'n lieflike uitsig oor die see en stad, en dis slegs 15 min van die V&A...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Kloof St Action is 'n selfsorgwoonstel binne 'n veilige kompleks in Tamboerskloof. Die kompleks is ideaal naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en om Kaapstad se middestad geleë. Dié woonstel het slaapple...

Vanaf
R2 840
per nag, vir 2 mense
Hotel in Oranjezicht, Wes-Kaap

Three Boutique Hotel is in Oranjezicht, Kaapstad, 'n gewilde internasionale toeristebestemming. Die kusdorpie is bekend vir sy klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, markte, fauna en flora en die ikoniese l...

Vanaf
R14 285
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Tamboerskloof, Wes-Kaap

De Hoop bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n lieflike, ruim vierslaapkamerhuis in Tamboerskloof. Die huis is in 'n stil straat met 'n pragtige uitsig op Tafelberg en oor die middestad geleë. Die stylvolle huis bie...

Vanaf
R0
per nag, vir 0 mense
Hotel in Tamboerskloof, Wes-Kaap

Die Cape Milner is geleë in Tamboerskloof 'n byderwetse woonbuurt aan die voet van die ontsagwekkende Tafelberg. Hierdie boetiekhotel bestaan uit 57 kamers wat ontwerp is om absolute gerief en ontspanning in 'n mo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Tuine akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za