Geverifieerde Resensie
Garden Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Garden Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 9360 resensies.
"Wonderlik. Baie eetplekke, te veel om van te kies. Allegaartje was 'n wenner."
"Mosselbaai en Hartenbos is die mooiste en skoonste omgewing. Dit voel asof jy in 'n ander land is."
"Mosselbaai is 'n lekker vakansiedorp, baie om te doen, iets vir almal."
"Dit is baie mooi. Die dorp was baie bedrywig maar dit was omdat dit skoolvakansie is. As ’n sakereisiger was dit was bietjie te besig vir my."
"Mosselbaai is my hartsplek. As jou siel rus kort is dit waarheen jy gaan. Mooiste natuur en skoonste plek in SA. Dis waarheen ek vlug as die lewe net te veel word."