Verified Reviews
Garden Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Garden Route
Rated 4.7 out of 5 based on 9360 reviews.
"Hebben er rond gereden. Was heel leuk, maar om te wandelen is het te heuveichtig en te steil voor ons wat oudere mensen."
"This is a real funky town and we were so impresssed with all the quirky people that we met. The sunset was amazing."
"Oudtshoorn is 'n plek waar ons nog tyd sal wil spandeer, daar is nog baie om te sien."
"Baie mooi omgewing en 'n baie skoon dorp, met vriendelike mense so ver as wat ons gegaan het."
"Mosselbaai het iets vir elkeen. Sal altyd 'n gewilde vakansie bestemming vir ons wees."
"Danabaai is die perfekte vakansie plek met kleinkindertjies of as jy wil rustigheid hê. Die klimaat is baie stabiel en die strande is ongelooflik netjies. Danabaai is 'n privaat dorpie wat oor alle nodige winkeltjies beskik (van 'n OK Foods tot 'n wassery). Baie oulike dorpie."
"As jy tyd en 'n hoë voertuig het, ry gerus die Onder-Kouga sirkelroete, dis 'n pragtige omgewing!"
"Van die lekkerste strande in die wes kaap. BAIE veilig vir kinders. En omring deur pragtige stede soos George en Mosselbaai. Die natuur gee mens ook nog 'n gevoel van ongereptheid. Salig."
"Beautiful lagoon, nice restaurants, perfect spot for discovering the Garden Route."
"Hartenbos sien my definitief weer, mits ek by Me Time, kan plek kry. Fantastiese plek - sentraal geleë sodat jy in 'n radius van ongeveer 60km menig bekende toeriste aantreklikhede kan besoek."
"Stilbaai is 'n rustige dorpie , waar oud en jonk kan afskakel, ontspan en wegbreek van die woelige gejaagdheid. Die dorp bied egter ook geleenthede vir surfing, kitesurfing en pragtige staproetes."
"Dit was heerlik stil toe ons daar was maar in die vakansie seisoen is dit baie besig. Dit is waarom blyplek soos Beyond the Moon lekker is as mens meer stilte wil hê. Wildernis se natuurskoon is onbeskryflik en die strande pragtig. Daar is baie om te doen in die area. "