LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Valhalla
3.9/5
volgens 8 resensies

Lees regte resensies van Valhalla van 8 geverifieerde gaste

Indien jy Valhalla besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Valhalla.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Valhalla Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valhalla accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Valhalla akkommodasie

Bladsy 3 - 4 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 10 km van Valhalla
Vanaf
R1 230
per nag, vir 2 mense

The Wild Olive Guest House bied luukse en gerieflike gastekamers. Die gastehuis is in Centurion geleë, naby verskeie winkelsentrums, restaur...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 230
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Guest on Wynne bied pragtige, ruim en privaat selfsorgverblyf in die stil voorstad Eldoraigne. Dit is naby verskeie winkelsentrums en hoofpa...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense

Sekelbos Gastehuis is in Eldoraigne, 'n rustige voorstad van Centurion, geleë en is goed ingerig vir entoesiastiese toeriste en sakereisiger...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense

Toegeeflike kansellasiebeleid
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Villa Xanelle Guest House is in die stil voorstad, Eldoraigne in Centurion, slegs 15 km van Pretoria en Johannesburg af. Hierdie boetiek-gas...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 200
per nag, vir 5 mense

Bohemian Stay is 'n ruim en helder woonstel in die boomryke woonbuurt Lyttelton Manor. Die woonstel bied selfsorgverblyf en spog met 'n priv...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 5 mense

15% af Langtermyn-verblyf!
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense

Suzi's Place Guest Rooms is geleë in Lyttelton Manor, Centurion. Ons bied bekostigbare, gerieflike oornagkamers waarin besoekers tuis en rus...

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Swem
Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Vanaf R900
R900 R765
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Gister-se-sjarme is 'n bekoorlike en rustieke kothuis op die eienaar se perseel in Eldoraigne, Gauteng. Die kothuis is ideaal vir reisigers ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 030
per nag, vir 2 mense

Rozendal Guest House bied B&B en is in Lyttleton Manor, Centurion, geleë. Die eienaar bestuur die gastehuis en dit is ook naby die Waterkloo...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R1 030
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 060
per nag, vir 2 mense

Wilger Gastehuis is in Hennopspark, 'n voorstad van Centurion, geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand en die gastehuis bied slaapplek vir ...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 060
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 890
per nag, vir 2 mense

Die Leriba Hotel is op 12 hektaar inheemse woud aan die oewer van die Hennopsrivier in Centurion geleë. Dis strategies geleë en kan maklik b...

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R1 890
per nag, vir 2 mense

Welkom by die Valhalla akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!