Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Hoedspruit (101)
Letsitele (2)
Ohrigstad (2)
Phalaborwa (48)
Tzaneen (37)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (302)
B&Bs (21)
Lodges (97)
Hotelle (8)
Gastehuise (39)
Selfsorg-eenhede (137)

Resensies van Vallei Van Die Olifante

4.3 / 5  
volgens 484 resensies
Lees regte resensies van Vallei Van Die Olifante van 484 geverifieerde gaste.
Indien jy Vallei Van Die Olifante besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vallei Van Die Olifante.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vallei Van Die Olifante akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valley Of The Olifants Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vallei Van Die Olifante Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
15% af Winteraanbod!
VanafR3 000
R2 550
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante

Mbbavala Lodge is in die bosveld net buite die pragtige Phalaborwa-omgewing op pad na die Krugerwildtuin. Die lodge grens aan die Soleil Sitrus-plaas. Die lodge bied verblyf in 6 en suite-chalets wat slaapplek het...

Vanaf
R15 440
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

AM Lodge is 'n eksklusiewe, bekroonde lodge in Hoedspruit in Limpopo. Die lodge bied alles-ingesluit-pakkette en 'n intieme Afrika-ervaring aan individue of gesinne van alle ouderdomme wat op soek is na 'n onvergeet...

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
B&B in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Nyaleti Lodge and Villa bied luukse B&B-verblyf omring deur tuine en is op die gesogte groenbeltjie in die Hoedspruit Wildlife-landgoed. Nyaleti Lodge het 3 en suite-gastekamers met privaat stoepe. Die kamers is ap...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 090
R927
per nag, vir 2 mense
B&B in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

Arimagham Gastehuis is ideaal geleë, in die hartjie van die skilderagtige dorpie, Phalaborwa, in Limpopo. Ons is 2 km van die Krugerwildtuin se ingang af geleë. Jou gasvrou Ronica bied warm Suid-Afrikaanse gasvryh...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 300
R1 170
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Wild Dog Inn is in Hoedspruit Wildlandgoed net buite Hoedspruit en bied 'n keuse van 2 eenhede. Die eenhede is apart van die hoofgebou en gaste kan die tuinkothuis of Kothuis 2, elk met 'n privaat ingang, bespreek....

Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

The Baobab Bush Lodge is 'n klein maar eksklusiewe lodge in 'n privaat reservaat net buite Hoedspruit in Limpopo. Die lodge is 'n unieke en onvergeetlike plek om rustig weg te breek in die natuur en van die stad se ...

15% af Aanbod!
VanafR2 200
R1 870
per nag, vir 2 mense
Lodge in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Bushbaby River Lodge is in die eksklusiewe deel van die Hoedspruit Wildlife Estate geleë. Die lodge bied 5 luukse grasdakkamers met 'n uitsig van die droë rivierbedding. Die lodge is ideaal vir woudliefhebbers e...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Ekuthuleni Holiday Resort Chalet No 10 is naby Hoedspruit geleë en bied kwaliteitverblyf vir 'n wegbreek na die bosveld. Die lodge is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied talle besienswaardighede en doendin...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR5 550
R3 885
per nag, vir 15 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Hoedspruit Wildlife Estate 266 (Indlovu Huis) is 'n huis wat onlangs opgeknap is. Dit word as 'n selfsorg-eenheid verhuur waarvan gaste 'n kamer kan kies. Spesiale tariewe kan gereël word per persoon wat deel. Die ...

25% af Aanbod!
VanafR2 500
R1 875
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Kingfisher Creek het 'n pragtige ligging, naby die Orpen-hek van die Nasionale Krugerwildtuin, die Panorama-roete wat die Blyderivier-canyon en die toeristebestemming, Hoedspruit insluit. Kingfisher Creek is in Gue...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Vallei van die Olifante akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za