Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Dorpe
Hoedspruit (101)
Letsitele (2)
Ohrigstad (2)
Phalaborwa (48)
Tzaneen (37)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (302)
B&Bs (21)
Lodges (97)
Hotelle (8)
Gastehuise (39)
Selfsorg-eenhede (137)

Resensies van Vallei Van Die Olifante

4.3 / 5  
volgens 484 resensies
Lees regte resensies van Vallei Van Die Olifante van 484 geverifieerde gaste.
Indien jy Vallei Van Die Olifante besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vallei Van Die Olifante.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vallei Van Die Olifante akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Valley Of The Olifants Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vallei Van Die Olifante Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 350
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

By BushGlam Luukse Vakansiehuis kan jy jouself verlustig in 'n moderne, luukse omgewing. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste. BushGlam beskik oor 3 moderne slaapkamers, 2 moderne badkamers, ruim sitkamers,...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Balule Natuurreservaat, Vallei van die Olifante

Maninghi Lodge is aan die oewer van die Olifantsrivier in die noordelike deel van die Balule Natuurreservaat geleë wat toegang het tot die Krugerwildtuin. Die reservaat waarin dié selfsorg-lodge is, spog met die G...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R5 525
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Hoedspruit Selfsorg Vakansie Huis is 'n luukse grasdak-selfsorghuis met 'n uitsig oor die manjifieke Olifantsrivier. Umfula Estate is aan die oewer van die Olifantsrivier geleë en is net 20 km se ry van Hoedspruit ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R360
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

Wagon Wheels is in Phalaborwa in Limpopo geleë. Dit is minder as 1,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se Phalaborwa-hek. Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed in die s...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Hoedspruit, Vallei van die Olifante

Raptors Wildlife Escape 28 and 48 bied gerieflike selfsorg-verblyf in die hartjie van Hoedspruit, tussen die Krugerwildtuin en die Blyderiverspoort. Raptors Apartments bied die ideale plek vir 'n wegbreek waar gaste...

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Tzaneen, Vallei van die Olifante

Tarentilos is op 'n privaat landgoed net buite Tzaneen geleë en bied 'n unieke, rustige atmosfeer in 3 selfsorg-kamers wat 'n moderne kombuis deel, gemeenskaplike braai-area en gedeelde badkamers vir mans en vrouen...

10% af Aanbod!
VanafR600
R540
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Phalaborwa, Vallei van die Olifante

A Traveller's Palm bied 'n verskeidenheid opsies vir verblyf waarvan die meeste 'n en suite-badkamer met 'n stort, skoon linne, sekere DStv-kanale (buiten kamer 3 wat volledige DStv het), gratis WiFi, 'n yskassie, e...

Vanaf
R36 000
per nag, vir 2 mense
Lodge in Thornybush Game Reserve, Vallei van die Olifante

Jabulani Safari is in 'n Groot 5-wildreservaat in die Krugerwildtuin geleë. Jabulani bied 6 suites en die sksklusiewe Zindoga Villa. Elke luukse, ruim suite beskik oor 'n privaat dek en 'n swembadjie. Kinders oue...

Vanaf
R3 800
per nag, vir 2 mense
Lodge in Vallei van die Olifante

Kilima Private Game Reserve and Spa is aan die oewer van die Mulatirivierbedding geleë. Ons bied 'n luukse bosveld-ervaring aan die voet van die Murchinson-berge, naby Hoedspruit, net 'n paar kilometer van die Krug...

Vanaf
R8 840
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kruger tot Canyons, Vallei van die Olifante

Hierdie lodge is geleë op die oewer van die Kuvyename-rivier, met die majestueuse Drakensberge in die agtergrond - 'n droom bestemming. Die ongetemde wilddernis en ongelooflike natuurlewe van Afrika sal enige ieman...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Vallei van die Olifante akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Limpopo blad indien jy na meer Limpopo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za