Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Vleesbaai

4.6 / 5  
volgens 23 resensies
Lees regte resensies van Vleesbaai van 23 geverifieerde gaste.
Indien jy Vleesbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vleesbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vleesbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vlees Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vleesbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Vleesbaai

Vanaf
R590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gouritsmond, Mosselbaai

Gouritsmond Holiday Flats is 'n kompleks met 4 woonstelle wat elkeen 'n privaat ingang het. Elke woonstel is baie netjies en ruim, en volledig toegerus met kombuistoebehore en beddegoed. Gaste moet asb. hul eie ba...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Gouritsmond, Mosselbaai

Little Peace of Sea Heaven is 'n selfsorg-duplekseenheid in die klein kusdorpie Gouritsmond. Die kompleks is veilig en ongeveer 500 m vanaf die see. Die eenheid bied verblyf aan 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers,...

15% af Winteraanbod!
VanafR1 300
R1 105
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Fisherman's Post bied verblyf in 'n rustieke strandhuis in Gouritsrivier 120 m van die water se grens af, 400 m vanaf die strand en 1 km vanaf die rivier. Die eenheid is smaakvol versier en het 'n patio met braaiger...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Gourits Villa 12 is 'n gerieflike woonstel met slaapplek vir 5 in Gouritsmond, net 350 m van die strand en getypoel af. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Gouritsvillas 13 bied selfsorgverblyf in 'n volledig toegeruste woonstel in die bekoorlike dorpie Gourtiz naby Mosselbaai. Die eenheid is stapafstand van die strand. Die woonstel bied 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n...

Vanaf
R980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Gouritsmond, Gouritz

Op die See is 'n vakansiehuis teen die see in Gouritz met slaapplek vir 6 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers wat 2 badkamers, 1 met 'n stort en 1 met 'n bad, deel. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens ...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Vleesbaai

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Gouritz, Tuinroete

Laventelbos bied verblyf op 'n plasie langs die see, 5 km van Gouritsmond af. Dié rustige dorpie op die Tuinroete het 'n pragtige kliphuis wat uit die 1920's dateer en bied puik visvanggeleenthede, 'n lekker strand...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Nautilus Baai, Mosselbaai

Nautilusbaai 71 is 'n ruim vakansiehuis omring deur fynbos vir 6 gaste in Nautilusbaai. Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers, waarvan 2 storte het. Die hoofslaapkamer het 'n koni...

Vanaf
R3 350
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Moquini Coastal Estate, Mosselbaai

The River Shack is 'n afgeleë stukkie hemel op aarde wat in 'n natuurreservaat by die monding van die Blinderivier geleë is. Hierdie rustieke vakansiehuis is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat hou van absolut...

Vanaf
R810
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Gouritz, Tuinroete

Eco Marine Lodge is op 'n 600 ha-kusperseel 6 km buite Gouritsmond op die Tuinroete geleë. Daar is 8 gerieflike eenhede. Elke eenheid het 'n groot binnebraai en kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaat-gasstoo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]