Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Vredehoek

4.5 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Vredehoek van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Vredehoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredehoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredehoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredehoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredehoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Vredehoek

Vanaf
R2 210
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Dié luukse 5-ster-gastehuis lê aan die hange van Tafelberg en kyk oor die Moederstad uit. Abbey Manor het 9 luukse kamers wat elkeen spog met 'n lieflike uitsig oor die see en stad, en dis slegs 15 min van die V&A...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 199
R959
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Six on Scott is ideaal geleë vir toeriste en sakereisigers. Dit is slegs 20 minute vanaf die lughawe en is naby die middestad. Al die vernaamste plekke van belang, Kaapstad se mooiste strande en 'n groot verskeiden...

Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Bella Montagna is 'n selfsorg-vakansievilla hoog teen die hange van Tafelberg. Dis naby die middestad, strande en die pad na die Suidelike Skiereiland geleë. Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 s...

Vanaf
R12 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Dalling Residence in Oranjezicht het 'n pragtige uitsig op die berg en bied slaapplek aan 8 gaste. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die slaapkamer op die boonste verdieping het lugversor...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

23 The Mill is 'n gerieflike selfsorg-dupleksmeenthuis teen die hange van Tafelberg in Kaapstad. Dit is ten volle gemeubileerd met 'n oopplan-leefarea op die onderste vloer. Die boonste vloer bied uitsigte op Tafelb...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Celia's 2 Bed Apartment bied selfsorgverblyf en is in 'n veilige gebou in Tuine in Kaapstad geleë. Die gebou is naby verskeie besienswaardighede en sakegeriewe in Kaapstad se sakekern. Dié woonstel is op die boon...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Hotel in Stadskern, Wes-Kaap

Best Western Cape Suites Hotel is aan die voet van Tafelberg, met 'n uitsig oor Kaapstad en Tafelbaai. Best Western Cape Suites Hotel is 'n ruim hotel met altesaam 28 ateljeewoonstelle, asook en suite-eenhede met ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

15 on Upper Orange bied gerieflike selfsorgverblyf in 4 stylvolle woonstelle in Oranjezicht. Dit is stapafstand vanaf De Waal Park en sowat 10 minute se ry van Tafelberg se kabelkar af. Elke woonstel beskik oor 'n ...

Vanaf
R1 590
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Stadskern, Wes-Kaap

Cape Suites Apartments bied vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n gesin in die hartjie van die Moederstad, Kaapstad. Dié sentrale en veilige korttermyn woonstelle spog met fantastiese uitsigte oor die stad, hawe en ...

Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oranjezicht, Wes-Kaap

Cape Riviera Guesthouse is aan die voorheuwels van Tafelberg in Oranjezicht geleë. Dié gastehuis bied luukse verblyf vir die oordeelkundige reisiger. Die Oranjezicht-area is pragtig en is net 'n kort entjie se ry...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Vredehoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za