Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Vredehoek

4.5 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Vredehoek van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Vredehoek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Vredehoek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Vredehoek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Vredehoek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Vredehoek Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Vredehoek

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Rugsakreisigerslosies in Tuine, Wes-Kaap

Oak Lodge Flashpackers is 'n stylvolle selfsorgtuiste in Gardens, Kaapstad. Mountain Manor bied bekostigbare verblyf vir sorgelose reisigers wat soortgelyke mense wil ontmoet en Kaapstad in al haar glorie wil beleef...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Table Mountain Eco Retreat bied selfsorgverblyf in Oranjezicht. Dis op die Tafelberg Nasionale Park se grens geleë en net 'n entjie se ry van die Kaapse middestad af. Dié ekovriendelike huis beskik oor 4 slaapkam...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Central Studio with Best View of Table Mountain is 'n selfsorgwoonstel op die Gardens Centre se sewentiende verdieping. Dis in 'n luukse winkelsentrum met koffiewinkels, wyn, die nuutste modes en geskenkwinkels. Di...

Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 9)
Selfsorg in Oranjezicht, KwaZulu-Natal

Kaapstad Huis bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n stylvolle gesinshuis met gedeeltelike uitsigte op Tafelberg. Die huis is in Oranjezicht sowat 4 km vanaf die Tafelberg-kabelspoor geleë. Die huis het slaa...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

Gardens Centre Holiday Apartments is in Kaapstad se woelige stadskern geleë en bied toegang tot al die vernaamste besienswaardighede wat van hierdie stad 'n wêreldbekende wonder maak. Dié bekostigbare selfsorg-...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Hierdie moderne woonstel in Kaapstad op die 18de vloer van die Gardens Centre Mall in Gardens is ideaal vir vakansiegangers én sakereisigers. Koffiewinkels, OTM's en verskeie winkels en restaurante is sommer op jou...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Tuine, Wes-Kaap

Casa 66 bied gemaklike verblyf in 'n gastehuis in Gardens aan die voet van Tafelberg en Leeukop. Hierdie 120 jaaroue huis is ideaal geleë naby die busroetes in die omtrek. Die gastehuis bied verblyf in 2 gastekam...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R1 080
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Gardens 1604 bied 'n skouspelagtige uitsig oor die Moederstad en is 'n nuut-opgeknapte ateljeewoonstel met selfsorggeriewe en weelderige afwerkings. Dit is in die pragtige Gardens-buurt geleë met 'n uitsig oor die ...

33% af Aanbod!
VanafR595
R397
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Tuine, Wes-Kaap

502 Serengeti is ’n ruim selfsorg-woonstel in die veilige Serengeti-kompleks in Gardens, Kaapstad. Serengeti is slegs 2 minute se stap vanaf Gardens Center, wat alle geriewe het om jou verblyf ’n plesier te maak...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oranjezicht, Wes-Kaap

Hiddingh Studio is 'n ateljeewoonstel in 'n sekuriteitskompleks in die voorstad Tuine in Kaapstad. Die woonstel spog met 'n uitsig op Leeukop en 'n ligging naby restaurante, 'n winkelsentrum, Kloofstraat, Langstraat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die Vredehoek akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za