Resensies van Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 6925 resensies.
Elana V. - 14th April 2015
staying in Panorama, Vrystaat
Was baie tevrede met alles, behalwe die strate in die hele dorp.
Rosalie E. - 14th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Fantastic destination, had an awesome time there. We also stayed at Sediba Lodge which was a great place. Matt was also a fantastic host will be back. Enjoyed the shops and spent lots of money buying beautiful things. My favourite shop was the candle shop and Clarens Rocks. Very peaceful and tranquil place to go on holiday. People are very friendly and helpful.
Liesl V. - 13th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Heerlike kuierdorpie en pragtige natuur en omgewing. Al die winkeleienaars is so vriendelik en die restaurante is wonderlik!
Jessica V. - 13th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n kuierdorpie. Baie winkels is interessant om na te kyk en 'n mens kry gewoonlik nie tyd om so te kuier in 'n dorp op 'n gewone naweek by die huis nie. Daar is ook 'n paar stalletjies langs die pad wat ons geniet het. Golden Gate was ook fantasties om weer te sien.
Karin V. - 13th April 2015
staying in Parys, Vrystaat
Baie besienswaardighede. Vriendedlike dorp. Defnitief 'n MOET om te besoek.
Olloff N. - 12th April 2015
staying in Westdene, Vrystaat
Bloemfontein het 'n hele paar besienswaardighede.
Mari P. - 12th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Die Sondagoggend-kerkdiens om 6:15 was die hoogtepunt oor die Paasnaweek. Ons het tuis gevoel tussen al die vriendelike mense en tee en hot cross buns na die diens geniet. Baie dankie aan al Clarens se mense wat dit spesiaal gemaak het.
Inalise D. - 12th April 2015
staying in Fichardt Park, Vrystaat
Baie naby aan alles.
Hanlie E. - 12th April 2015
staying in Harrismith, Vrystaat
Die dorp kan regtig iets aan hulle strate doen.
Magda R. - 11th April 2015
staying in Parys, Vrystaat
Genoeg lekker eetplekke. Oulike winkels.
Anika V. - 11th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n wonderlike plek om te gaan vir 'n langnaweek. Die mooi natuur en rustigheid doen die siel goed. Dit is een van my en my man se gunsteling-bestemmings.
Chaneen L. - 10th April 2015
staying in Langenhovenpark, Vrystaat
Rustige, stil omgewing.
Johann B. - 10th April 2015
staying in Parys, Vrystaat
Ontbyt geëet by Hoi-Poloi, uitstekend en deur talle kuns en oudhede winkels gestap en verwonder wat daar voorkom.
Lillian J. - 10th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Die skoonste dorp wat ek in jare gesien het. Dis fantasties dat daar nie kommersiële winkels en kitskosrestaurante is nie. Dis beslis 'n moet vir enige reisiger!
Eva P. - 10th April 2015
staying in Deneysville, Vrystaat
Paaie is baie vol gate. Verder nie te sleg nie.
Tjaart O. - 10th April 2015
staying in Harrismith, Vrystaat
Eertydse, pragtige dorp met ooglopende agteruitgang en gebrek aan eetplekke (as jy nie by die groot "franchises" wil aandoen nie).
Beula D. - 10th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is puik. Dit was 'n baie goeie ervaring. Golden Gate was vir my baie wonderlik.
Ansunelle V. - 9th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie. Sou nog langer wou bly! Ideale plek vir 'n romantiese wegbreek!
Amanda N. - 9th April 2015
staying in Parys, Vrystaat
'n Heerlike dorp met baie om te doen en te sien.
Sandra D. - 9th April 2015
staying in Parys, Vrystaat
Baie besighede is toe op Maandae en Dinsdae ...
Hannes E. - 8th April 2015
staying in Parys, Vrystaat
Aangename plek met lekker snuffelwinkels en eetplekkies.
Linda B. - 6th April 2015
staying in Heilbron, Vrystaat
Die strate is vol slaggate en in sommige strate groei die gras kniehoogte.
Jeanne C. - 6th April 2015
staying in Parys, Vrystaat
Baie besienswaardighede.
Jac C. - 6th April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Ons vierde besoek aan Clarens en steeds 'n aangename bestemming.
Willem P. - 5th April 2015
staying in Bayswater, Vrystaat
Maklik toeganklik tot eetplekke en ander fasiliteite.
Lappies L. - 3rd April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is mos LEKKER!
Loren C. - 3rd April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Love the natural beauty of the area. Clarens is a must for folk who like to shop in quaint little shops.
Henri M. - 2nd April 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Ideale plek om te kom uitspan. Lekkerste eetplekke en baie koopplekke. Die omgewing en natuurskoon is onbeskryflik.
Belindie D. - 2nd April 2015
staying in Universitas Ridge, Vrystaat
Dis 'n stil en rustige omgewing.
Martie K. - 2nd April 2015
staying in Parys, Vrystaat
Parys is ongelooflik.
Schalk V. - 26th March 2015
staying in Fichardt Park, Vrystaat
'n Lekker gevestigde omgewing.
Darrelle K. - 26th March 2015
staying in Waverley, Vrystaat
Uitstekend!
Annatjie H. - 24th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Pragtige dorpie, rustig en alles wat jou laat vergeet van al die stres by jou werk.
Kaarina M. - 24th March 2015
staying in Universitas, Vrystaat
Voordeel is dat dit so naby aan die universiteit is, so vir ons ouers van ver met kinders op UFS is dit baie voordelig.
Pieter S. - 22nd March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Baie lekker wegbreekplek.
Adri V. - 20th March 2015
staying in Dan Pienaar, Vrystaat
Aanbeveel!
Heleen V. - 19th March 2015
staying in Waverley, Vrystaat
Was regtig fantasties, goeie waarde vir geld, baie dankie!
Louw E. - 19th March 2015
staying in Smithfield, Vrystaat
Pragtige dorpie.
Damaris H. - 19th March 2015
staying in Fleurdal, Vrystaat
Fleurdal is naby genoeg aan die stad en universiteit.
Dawn V. - 17th March 2015
staying in Clarens, Vrystaat
Clarens is 'n pragtige plek met baie om te sien en baie plekke om te eet en kuier. Sal wragtig weer gaan.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]