Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7864 resensies.

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Die Stoor

"Avoid the centre of the small towns, potholes everywhere. Rather use filling stations close to the main road."

Clarens, Vrystaat

Zwartmodder

"What a beautiful little town. The best small town we have ever visited."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"'n Stokou dorpie, wat baie interessant behoort te wees vir iemand wat in ons geskiedkundige dorpe belangstel."

Clarens, Vrystaat

Waterford House

"Sal beslis weer daarheen gaan. Vier dae was te min om alles te sien of doen."

Trompsburg, Vrystaat

Bytenkant Roastery and Rooms

"Dis 'n oorslaapbestemming, Baie min om te doen of sien."

Bloemfontein, Vrystaat

Aandmuzik Guesthouse

"Gerieflik geleë vir oornaggeleenthede."

Clarens, Vrystaat

Views

"Heerlike, interessante dorpie met baie plekkies om te besigtig. Natuurskoon asemrowend."

Vrystaat

Jakkals se gat

"Nie so plat en vervelig soos mens altyd dink nie."

Clarens, Vrystaat

Red Mountain House

"Ek is mal oor Clarens."

Bloemfontein, Vrystaat

Wi Villa Lê

"Sou langer wou bly."

Warden, Vrystaat

Vreugde Gasteplaas

"The surrounding area is beautiful. Obviously, the roads have lots of potholes."

Bethulie, Vrystaat

The Aloes Guest House

"'n Skatkis van geskiedenis. Mooi uitsig en omgewing, met die samevloeiing van die Oranje- en Caledonrivier."

Bloemfontein, Vrystaat

Wi Villa Lê

"Baie onbekende skatte om te besoek."

Clarens, Vrystaat

Jovali

"Dit is 'n baie mooi dorp in 'n pragtige omgewing."

Clarens, Vrystaat

Ash River Lodge B&B

"Gorgeous little town, despite the roads. Lots to do."

Clarens, Vrystaat

Groenhoek Guest Farms

"Altyd lekker kuier en rus!"

Vrystaat

Out of Africa on Vaal

"Na al die reën is die Vrystaat 'n pragtige bestemming. En dis lekker naby vir ons vaalpense wat nie see toe kan gaan nie."

Clarens, Vrystaat

By the Way Gastehuis

"Mooiste dorp in Suid-Afrika."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Rustig, klein plek met baie om te bied."

Trompsburg, Vrystaat

Fox Den Guest House

"Veilig, naby die N1, lekker restaurante en baie vriendelike mense! Daar is selfs 'n paar winkels wat jou sal verbaas!"

Clarens, Vrystaat

Paddocks 6

"Clarens is lovely."

Bloemfontein, Vrystaat

The Summer Place Boutique Guesthouse

"We'll be making this a regular stop on our trips to Cape Town. As will our entire extended family."

Bloemfontein, Vrystaat

Ceelee's Place

"Very lekker town indeed."

Clarens, Vrystaat

Rooikat Cottage

"Pragtige dorpie. Lekker staproetes."

Parys, Vrystaat

Red Olive Guest House & Studio

"Daar is heelwat te doen in Parys en omgewing vir buitelug-entoesiaste en vir diegene wat interessante winkels en ware geniet. Ook goeie eetplekke. Plus dit is in die histories belangrike en pragtige Vredefort Koepel geleë."

Clarens, Vrystaat

Vista 70 Clarens

"Nogsteeds 'n lekker toeristebestemming alhoewel ons die baie kunswinkels gemis het."

Philippolis, Vrystaat

Kanon Guest House

"Baie oulike en rustige dorpie!"

Bloemfontein, Vrystaat

Road Lodge Bloemfontein Airport

"Ek hou van Bloemfontein aangesien ek as jongman 5 jaar daar gewoon en gewerk het."

Blad
Blad 33 - Wys 961 tot 990
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang