Verified Reviews
Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Free State
Rated 4.3 out of 5 based on 7979 reviews.
"Netjiese, skoon dorp. Van die personeel van die winkeltjies wat ons besoek het, was baie verwelkomend."
"Baie besig, maar dit verleen 'n feestelike stemming. Beslis die moeite werd om te besoek."
"Daar is nie veel om te doen nie. Dis ideaal vir oornagverblyf."
"Lots to do and see in Clarens with the Golden Gate National Park close by to hike."
"I love coming here and am very sad to leave. Love the coffee shops, malls, Saturday Boere Market and the atmosphere."
"Great and convenient town to stay at. Lots of accommodation and great restaurants. Just need to fix up the roads in the town. Way too many potholes."
"Ons het by die Affie Plaas Restaurant geëet. Baie gasvry en vriendelik met heerlike kos en goeie diens."
"Die grondpaaie in Clarens is baie sleg en benodig 'n 4x4 om daar te ry. Dit was moeilik om met my polo daar te ry, veral toe dit gereën het. Daar is lekker restaurante, maar die winkels is min."
"Pragtige dorp in 'n pragtige omgewing. Ek gou duim vas dat die paaie gou opgeknap sal word."
"Sou beslis meer tyd kon spandeer in Parys. Baie oulike winkeltjies en oulike padstal net buite die dorp."
"Die konsentrasiekamp se grafte was 'n hartseer belewenis, maar ek was bly om ons geskiedenis met my kinders te deel. Die river in vloed met die sonsondergang was pragtig."
"Sal beslis weer hier oorbly. En sal graag langer wil oorbly om die omgewing beter te kan verken."