Geverifieerde Resensie

Free State

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Free State bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 7951 resensies.

Smithfield, Vrystaat

Jasmine Cottages

"Good stopover place but not much going on, especially on a Sunday."

Clarens, Vrystaat

One The Mews

"Van die mooiste landskappe in die wêreld. Van die restaurante het teleurgestel, nou en 'n vorige keer in dié jaar ook."

Bloemfontein, Vrystaat

Villa Verde Guesthouse

"Goeie plek om oor te bly as jy reis. Die paaie in Bloem is ongelukkig in 'n baie slegte toestand."

Welkom, Vrystaat

Strelitzia Guest House

"One night stop over if you have to."

Parys, Vrystaat

River Rock Lodge

"Soos enige groot plattelandse dorp."

Clarens, Vrystaat

Clarens Retreat

"Sal beslis weer daar gaan kuier."

Welkom, Vrystaat

Silhouette Guest House

"Geensins toeristevriendelik nie, maar ons het slegs besoek om by familie te kuier vir die naweek."

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"Ons is gek oor Clarens en al bly ons 'n klipgooi ver geniet ons dit gereeld as 'n naweek en vinnige wegbreek vakansiebestemming!"

Parys, Vrystaat

3Ri4

"The pollution, noise and party by some people on the river banks was pretty unpleasant."

Bloemfontein, Vrystaat

Melsetter's Guesthouse

"Daar sal net drasties iets aan die massiewe slaggate gedoen moet word! Die paaie is regtig in 'n baie swak toestand!"

Bloemfontein, Vrystaat

@ Greys Guesthouse

"Met my moeder gereis van 83 jaar en alles was gemaklik en gerieflik vir 'n bejaarde."

Clarens, Vrystaat

Rooiberg View Clarens

"Keep up the good work."

Zastron, Vrystaat

Die Dampondok

"Baie mooi area."

Clarens, Vrystaat

Willow Villas

"Een van ons gunsteling bestemmings. Naby genoeg aan Johannesburg om vir 'n vinnige naweek te kom."

Clarens, Vrystaat

Gypsy Wagons

"Altyd 'n lekker plek om te besoek."

Bloemfontein, Vrystaat

Pepper Tree

"Great for a stop-over!"

Bloemfontein, Vrystaat

Edaneg

"Die Paaie in bloem is baie sleg en vol gate, die gras moet gesny word, oral is dit oorgroei. Dit lyk of die munisipale dienste nie meer bestaan nie. Andersins is dit maar net nog 'n SA dorp, daar is nie veel om te doen in Bloem nie. Vir ons is dit net 'n oorslaappunt."

Harrismith, Vrystaat

Pitstop

"Die paaie is (soos oral in die land) baie sleg en die Ecopark en botaniese tuine is in 'n uiters swak toestand, en ek bedoel werklik uiters swak. Maar andersins is dit 'n lieflike plek en ek het dit baie geniet daar, daar is baie winkels en eetplekke en ek sal enige iemand aanbeveel om soontoe te gaan."

Clarens, Vrystaat

Dragonfly Self-catering and Bike Rescue

"Quaint town, but the road infrastructure is in serious need of maintenance. Potholes and ruts abound. I would recommend driving SUVs to Clarens and not low slung sedans,"

Noordelike Vrystaat, Vrystaat

Buffeldoorn Gasteplaas

"Very friendly and peaceful area. "

Clarens, Vrystaat

Mont d’Or Hotel Clarens

"Wonderlik dorpie! Ons kom beslis terug om dié keer langer te bly."

Parys, Vrystaat

The Dell

"Daar is baie meer dinge om te doen buite Parys en die hoofstraat."

Zastron, Vrystaat

Die Dampondok

"Zastron is nie juis iets om te sien nie, die dorp is, soos baie ander in SA, afgemat en vuil. Die omgewing is pragtig en beslis geskik vir oornag en vertoef."

Clarens, Vrystaat

Willow Villas

"Clarens is a beautiful place, especially the mountains. We will be definitely going back in the future. "

Bloemfontein, Vrystaat

De Stallen Guest Villas and Mashie Golf Course

"Nie veel om te doen vir toeriste nie. Meer 'n plek waar mens vir een nag oorbly."

Clarens, Vrystaat

Meander Stay

"Voedsel vir die siel - heerlik."

Clarens, Vrystaat

Stonehaven Clarens

"Beautiful town with a wide selection of lovely artist galleries and restaurants."

Bloemfontein, Vrystaat

Tula 159

"Slegs oorgeslaap in Bloemfontein."

Blad
Blad 85 - Wys 2521 tot 2550
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang