Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Walvisbaai

4.1 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Walvisbaai van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Walvisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walvisbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Walvisbaai

Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Townhouse at the Seaside bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerhuis in die Hightide-kompleks. Die kompleks is op die seefront van die die klein kusoord, Langstrand in Namibië. Langstrand is tussen Swa...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Zee Sicht is 'n ruim, selfsorghuis met slaapplek vir 8 teen die seefront in Langstrand. Dié tripelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers met baddens en storte. Drie van die kamers het elk 'n koning...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Praia Longa 11 is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 6 gaste net 150 m vanaf Langstrand in Walvisbaai. Die woonstel is in 'n sekuriteitskompleks geleë en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n bad en 'n ...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Haub 15 Langstrand is 'n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 8 gaste. Dis net 100 m vanaf die see geleë. Dié dubbelverdiepinghuis het 3 slaapkamers. In 2 van die kamers is daar koningingrootte-beddens en die derd...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Crayfish Creek is in Langstrand, 'n beroemde kusdorpie in Namibië geleë. Dié kusdorp is slegs 15 km vanaf Walvisbaai en Swakopmund met verskeie winkels en restaurante. Crayfish Creek is slegs 300 m vanaf die stra...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Meransha Langstrand bied gehalteverblyf langs die see vir gesinne of 'n groep vriende in Walvisbaai. Meransha Langstrand beskik oor 2 woonstelle met 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer he...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Ocean Breeze is 'n pragtige seefront-selfsorgwoonstel in die veilige Dolphin View-kompleks in Langstrand langs die Namibiese kus tussen Swakopmund en Walvisbaai. Die woonstel is ideaal vir 'n ontspannende wegbreek...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

C-View Samar Place skuil teen Langstrand, 'n kusdorpie langs die Atlantiese Oseaan tussen Swakopmund en Walvisbaai. Besoekers staan verstom voor die skoonheid van die woestynduine en oseaan wat hier ontmoet. C-Vie...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

House Atlantica is 'n ruim selfsorg-eenheid vir 6 gaste in Langstrand. Dis 800 m van die strand af geleë. Die eenheid beskik oor 3 slaapkamers en elke kamer het 'n privaat badkamer. Twee van die kamers het koning...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Huis Namib is 'n ruim selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 in Langstrand, 800 m vanaf die strand. Dié duplekseenheid beskik oor 3 slaapkamers waarvan een in die solder is. Elke kamer het 'n privaat badkamer. Twee...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za