Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (27)
B&Bs (3)
Hotelle (1)
Gastehuise (9)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Walvisbaai

4.1 / 5  
volgens 14 resensies
Lees regte resensies van Walvisbaai van 14 geverifieerde gaste.
Indien jy Walvisbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Walvisbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Walvisbaai akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Walvis Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Walvisbaai Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Walvisbaai

Guns Reef Self-catering Apartment Unit 10 is halfpad tussen Swakopmund en Walvisbaai aan die Namibiese kuslyn in die Atlantic Dunes-woonstelblok. Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaa...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

1932 House is 'n gastehuis wat stapafstand vanaf die strandmeer in Walvisbaai, Namibië se vernaamste hawedorp is. Walvisbaai is in die hartjie van die oeroue Namib-woestyn. Die kontras tussen die Atlantiese Oseaan ...

Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Walvisbaai

Bay Villa bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Dolfynstrand. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié seefronthuis beskik oor 6 slaapkamers me...

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Walvisbaai

Lagoon Chalets bied selfsorg- en rugsakreisigers-eenhede in Walvisbaai in die Erongo-streek van Namibië. Die lodge is naby die gewilde strandmeer geleë. Akkommodasie by Lagoon Chalets beskik oor 27 chalets en 7 ...

Vanaf
R920
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

Spindrift Guesthouse is 'n groen Oase in Meersig, Walvisbaai. Dié gastehuis is gerieflik geleë naby die restaurante en kroeë, en dit is net 'n klein entjie se stap vanaf Walvisbaai se strandmeer met sy pragtige v...

Vanaf
R1 390
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Walvisbaai

Amjicaja Guesthouse is in Walvisbaai aan die Namibiese kus geleë. Dis net 'n entjie se ry vanaf die middedorp, die hawe en die strandmeer. Dié gastehuis is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers en daar is s...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Walvisbaai

Ngandu at Sea is in Walvisbaai aan die Weskus van Namibië geleë. Gaste kan gehalte-verblyf geniet en die eenhede is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers. Dit is naby Walvisbaai-lagoon en verskeie winkels, r...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Walvisbaai

Vanaf
R590
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

7 Foreshore is in Langstrand aan die Namibiese kus en bied gehalteverblyf vir 'n paartjie, gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf is beskikba...

Vanaf
R4 720
per nag (plek vir 11)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Seascape bied luukse vakansie verblyf en is in Langstrand aan die Namibiese Weskus geleë. Die verblyf het slaapplek vir 11 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoof- en ...

Vanaf
R935
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langstrand, Namibië

Long Beach Self-Catering bied gehalte-vakansieverblyf aan die Namibiese Weskus. Die akkommodasie beskik oor 4 selfsorg-eenhede om aan almal se behoeftes te voorsien. Daar is 2 ateljeewoonstelle, 'n eenslaapkamerwo...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za