Verified Reviews
Waterberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Waterberg
Rated 4.4 out of 5 based on 1592 reviews.
"Bela-Bela is the place to go for a vacation - it's beautiful and peaceful and has a of fun stuff to enjoy."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Ifafa 732 Akkommodasie"Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Die kinders love die diere, fietsry, swem en stap. Net wat ons nodig gehad het om uit die besige stad te kom."
"It has a lot of entertainment around and it's so convenient for getting to everyone of them."
"Nice, quiet and small neighbourhood that gives peace of mind if you want some quietness."
"Die paaie, en dorp lyk soos baie van ons plattelandse dorpe. Verwaarloos. Tog het ons wonderlike diens gekry by Spar."
Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg
Ons Wegkruip Plekkie"Dit is mooi wêreld met mooi mense. Die diere is die grootse aantreklikheid. Dit is regtig 'n plek wat jy besoek om rus vir siel, gees en liggaam te kry."
"Klein, stillerig, jy sal wel alles in die hande kan kry (koop). Voëlryk en mooi bosveld."
"Please look into improving the roads within they are a bit too rocky for standard vehicles. Also look int making some chalets wheel chair friendly because of the steps."
"The municipality should maintain the dirt roads in the Waterberg area towards Kromdraai."
Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg
Mabalingwe Itaga 619"Mabalingwe se restaurant se diens is power, maar die ander gedeeltes is regtig vinnig en behulpsaam. Dit is al baie lank so, wens hulle kan die diens opskerp."