Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1592 resensies.

Bela-Bela, Waterberg

Carlana Holiday Accommodation

"Bela-Bela is the place to go for a vacation - it's beautiful and peaceful and has a of fun stuff to enjoy."

Modimolle, Waterberg

Klein Paradys Guest Farm

"Baie min besienswaardighede in die dorp. Goeie mall."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Ifafa 732 Akkommodasie

"Ons sal beslis weer daar gaan kuier. Die kinders love die diere, fietsry, swem en stap. Net wat ons nodig gehad het om uit die besige stad te kom."

Modimolle, Waterberg

Nylie Dreams Akkommodasie

"It has a lot of entertainment around and it's so convenient for getting to everyone of them."

Vaalwater, Waterberg

Dunroamin Safaris

"Lekker kuierplek-mekka van wildstoeriste."

Waterberg

De Schuur

"Die area is in die bosveld en baie stil."

Mookgopong, Waterberg

Riverside Lodge

"It's refreshing and peaceful."

Mookgopong, Waterberg

AAA Rose Garden Gastehuis

"Nice, quiet and small neighbourhood that gives peace of mind if you want some quietness."

Waterberg

De Vrolike Vark

"Dagbesoekers bederf die spesifieke oord se rustigheid."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Die plek was baie mooi ek sal weer gaan. "

Mookgopong, Waterberg

Nuanetzi Game Lodge

"Sal enige tyd op Mookgopong wil kom kuier."

Bela-Bela, Waterberg

ATKV Klein Kariba

"Mooi natuurskoon. Baie om te doen in area."

Mookgopong, Waterberg

Grootgeluk Bush Camp

"Die paaie, en dorp lyk soos baie van ons plattelandse dorpe. Verwaarloos. Tog het ons wonderlike diens gekry by Spar."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Ons Wegkruip Plekkie

"Dit is mooi wêreld met mooi mense. Die diere is die grootse aantreklikheid. Dit is regtig 'n plek wat jy besoek om rus vir siel, gees en liggaam te kry."

Waterberg

Sundowner Bushcamp

"People must just get on the road and discover this beautiful place."

Waterberg

Puzzlebush Farmstay

"'n Paar ekstra bokke sal baie nice wees."

Modimolle, Waterberg

Nylie Dreams Akkommodasie

"Baie plekke om te besoek."

Waterberg

Paruware Lodge

"Very nice to relax and enjoy the peace of the bushveld."

Modimolle, Waterberg

In Da Bush

"Klein, stillerig, jy sal wel alles in die hande kan kry (koop). Voëlryk en mooi bosveld."

Waterberg

Thaba Monate Game Lodge

"Please look into improving the roads within they are a bit too rocky for standard vehicles. Also look int making some chalets wheel chair friendly because of the steps."

Waterberg

Tendere Bush Camp

"The municipality should maintain the dirt roads in the Waterberg area towards Kromdraai."

Bela-Bela, Waterberg

De Kunst Huisje

"The town is very very run down. "

Bela-Bela, Waterberg

Buyskop Lodge, Conference and Spa

"Jy kan gerus daar gaan draai as jy wil rus."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Mabalingwe Itaga 619

"Mabalingwe se restaurant se diens is power, maar die ander gedeeltes is regtig vinnig en behulpsaam. Dit is al baie lank so, wens hulle kan die diens opskerp."

Bela-Bela, Waterberg

Stay @ Go Bela Bela

"Our favourite (at least once a year) destination."

Waterberg

Loodswaai Boshuisie

"There are many activities to do around the area."

Blad
Blad 25 - Wys 721 tot 750
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang