Geverifieerde Resensie

Waterberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1592 resensies.

Waterberg

Nyl River Bush Camp

"Love die plek. Dis waar jy sielsrus kry."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Leeupoort Plaashuis

"Dit is baie sentraal geleë en daar is 'n winkel wat noodsaaklikhede verkoop wat dit baie gerieflik maak."

Mookgopong, Waterberg

Nyala Bush Villa

"Ek het nooit besef hoe mooi Mookgopong werklik is nie!"

Bela-Bela, Waterberg

De Kunst Huisje

"Ons was daar op reis. Nie veel gesien nie."

Waterberg

Thaba Pitsi Safari Lodge

"Beautiful area, peaceful and amazing views."

Mabalingwe Nature Reserve, Waterberg

Stone Lodge

"Lief Mabalingwe Nature Reserve!"

Waterberg

Madikela Game Lodge

"We went to Eventiera Reptile and Predator Park and it was absolutely amazing and the food was good."

Bela-Bela, Waterberg

Rietfontein Guest & Safari Lodge

"Gerieflik naby aan Johannesburg vir 'n vinnige naweek wegbreek."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Bushbaby

"Very safe and we enjoyed the animals coming to the house. People at the entrance gate are very friendly and helpful. "

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

Bushbaby

"Ons sal graag net meer inligting wou gehad het met inligting en kaart van Leeupoort."

Mookgopong, Waterberg

Nyalaland Safari Lodge

"Very rustic and natural. However, there is a shortage of activities for older children."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

LaPumba

"Leeupoort Vakansiedorp beste plek in die bosveld."

Vaalwater, Waterberg

Groendraai River Cottages

"It's close to JHB and lots to do and see."

Waterberg

113 Zwartkloof Private Game Reserve

"Beautiful and full of wildlife."

Vaalwater, Waterberg

Wildeman Stories Wildsplaas

"Ons gaan die laatse 3 jaar vir 'n week in Desember Vaalwater toe, baie lekker area om te rus."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

@ The Bush

"Jammer oor net 1 restaurant op die terrein waarvan die diens baie stadig was en daar's glad nie 'n nie-rook area nie wat dit moeilik maak vir mense wat dit sou verkies. Die kos was maar gemiddeld en ook nie vreeslik baie om van te kies nie. Ons het oor die algemeen ook die gevoel gekry dat die mense in restaurant, winkel en slaghuis nie vreeslik vriendelik is nie. Die winkel het net die basiese benodighede. Vat dus genoeg kos saam. Leeupoort het baie diere, ons het veral die vlakvarkkleintjies wat gereeld kom hallo sê het vreeslik geniet. As jy nie wil rondry nie en net by die huis wil kuier sal ek Leeupoort aanbeveel."

Bela-Bela, Waterberg

Flamboyant Guesthouse

"We wish that the resort extend hours on day visits and allow visitors to have their own drinks inside."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge

"Hou die natuur so pragtig."

Leeupoort Vakansiedorp, Waterberg

LaPumba

"Dit sal welkom wees as Winkeltjie bietjie meer nodige voorraad kan aanhou, veral gedurende die Kerstyd wanneer meer benodig kan word."

Waterberg

Mabalingwe Elephant Lodge 267-8

"Baie goeie oorde in die omgewing en kort afstand van Gauteng."

Bela-Bela, Waterberg

Golden Lantern Guest Lodge

"A very peaceful place with plenty of activities for a relaxing holiday. I love Bela-Bela!"

Waterberg

Die Windpomp

"Very beautiful area if you are looking for peace and quiet in nature."

Waterberg

Ditholo Game Lodge

"In meeste gevalle goed."

Waterberg

Bateleur Tented Safari Lodge and Bush Spa

"All good - area is perfect, though the roads in terrible condition."

Waterberg

Hornbill Private Lodge

"Ek kan Waterberg beslis aanbeveel vir die pragtige natuurskoon."

Waterberg

Leopard Ranch

"Loved it."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang