Resensies van Waterkloof Ridge

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterkloof Ridge bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.73 uit 5 gekry volgens 15 resensies.
Eugene W. - 25th February 2019
staying in Waterkloof Ridge
Goeie veilige area.
Priscah R. - 19th November 2018
staying in Waterkloof Ridge
We had so much fun. I wont mind going back for the second time. I give it 100%. Their service is 100%. The staff is very friendly. We really enjoyed our stay.
Desre V. - 1st October 2018
staying in Waterkloof Ridge
Net parkeerplek is bietjie ongemaklik.
Sanet N. - 10th September 2018
staying in Waterkloof Ridge
Baie veilig.
Irene B. - 31st July 2018
staying in Waterkloof Ridge
Dit is pragtig daar en rustig daar.
Carla A. - 15th July 2018
staying in Waterkloof Ridge
Vakansie in Pretoria is glad nie 'n slegte idee nie! Die doel van ons besoek aan Waterkloof was om aan sport deel te neem, maar op die ou einde het dit soos 'n regte vakansiegevoel. Meer as genoeg opsies vir baie pret en plesier!
Jacolien S. - 9th July 2018
staying in Waterkloof Ridge
Naby aan al die hoofsentra.
Bridget K. - 9th April 2018
staying in Waterkloof Ridge
Beautiful area, the little Spar Shopping Centre cater's for all your needs and some. Great Historic places just around the corner to visit and Mall's. Beautiful Shops for an unforgettable shopping spree.
Marietjie O. - 26th March 2018
staying in Waterkloof Ridge
Die krag was af vanaf Vrydag tot Sondag, dus kan daarna gekyk word!
Mary P. - 28th January 2018
staying in Waterkloof Ridge
Convenient for business.
Lebogang M. - 13th December 2017
staying in Waterkloof Ridge
Beautiful and tranquil area.
Adolf L. - 10th July 2017
staying in Waterkloof Ridge
Ek sal weer daar bly. Dit is bekostigbaar, netjies, vriendelik, warm en veilig.
Franscois J. - 11th October 2016
staying in Waterkloof Ridge
Baie goeie en veilige area met 'n Gholfbaan en winkelsentrums in die nabye omgewing.
Nicole S. - 11th February 2016
staying in Waterkloof Ridge
Waterkloof Ridge is 'n wonderlike area vir 'n naweek weg van die remoer van die stad. Dit is naby aan menige kulturele landmerke en dit is 'n asemrowende deel van Ou-Pretoria.
Maikano K. - 8th July 2015
staying in Waterkloof Ridge
A very welcoming area and streets names clearly visible.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za