Indien jy Waverley besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Waverley.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Waverley Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Waverley accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Waverley akkommodasie
Bladsy 5 - 10 lekke plekke om te bly
Queensrest is in Queenswood geleë, 'n voorstad wat naby aan die N1 en N4 in Pretoria is. Dit is op die Gautrein bus...
464 On 22n Ave is in Villeria, Pretoria en bied gehalteverblyf aan sakereisigers, familiebesoekers of oornaggaste. ...
Salve beskik oor 2 selfsorg-tuinwoonstelle in Sinoville, Pretoria. Salve 1 en 2 het albei badkamers met storte en ...
Mercia Guest House is sentraal op 'n heuwel van die rustige buitewyk Kilner Park geleë wat gerieflik naby die N1- e...
Clivia on Queenswood is 'n rustige wegbreekplek naby Loftus Versfeld-stadion in Pretoria en is omring deur botanies...
Garrett Guest House bied B&B-verblyf in die woonbuurt, Sinoville, in Pretoria. Dié gastehuis is naby winkels, resta...
One85 In Vinko bied lieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel wat gerieflik naby die Se...
Buffels Place is 'n stylvolle, moderne selfsorgfasiliteit vir kort verblyf in die Rietondale-omgewing. Dit is naby ...
7 @ Brainline is op 'n kleinhoewe in die stil voorstad Montana geleë en bied lieflike selfsorg-eenhede, net 15 km v...
@241 Enkeldoorn Guesthouse bied bekoorlike verblyf in Montana, Pretoria. Dit is 'n kort afstand vanaf die hospitaal...