Geverifieerde Resensie
Western Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35461 resensies.
"Very nice place with a restaurant and shops with the necessary supplies. Very friendly and helpful people and the nature is an additional bonus. Excellent fishing destination. "
"Dit is 'n pragtige plek en as jy in die woude ingaan besef jy die waarde van jou besoek."
"Die hoofstraat en groot dele van die sypaadjies is al vir baie jare in 'n baie swak toestand......wonder wanneer gaan dit eendag herstel word?"
"Jacobsbaai needs to grow a bit more. Wouldn't be able to stay for long periods of time. No nice accessible swimming beach."
"Heerlike wegbreekplek met genoeg eetplekke en winkeltjies. Ek en my man het gesels en gewonder of 'n klein teater nie dalk 'n aanwins sal wees nie, waar kunstenaars oor naweke kan optree. Ons sal beslis weer hier kom kuier."
"Dit is beslis 'n heerlike vakansieplek vir klein en jong kinders."
"Dit die tipe plek wat jy nie veel van verwag nie totdat jy begin rondstap. Dit is 'n baie interessante dorp wat jou belangstelling aangryp. "
"Beautiful charming city, with historical places of interest and good restaurants."
"Paternoster is altyd pragtig - selfs as die wind waai. Dis ideaal vir 'n naweek of langnaweek, maar langer beteken mens moet bietjie uitry om die omgewing te sien - daar is nie veel meer om te doen nie. So om uit te span en niks te doen (behalwe lekker eet) is dit ideaal. Die Pizza-restaurant het o.a. 'n gerookte snoek-pizza!"
"Stilbaai has a lovely clean beach and waterfront. The residents were all very friendly and welcoming."
"Kalkbaai is die Kaap se Dullstroom. Hordes klein winkels en dié lekkerste restaurante. Super veilige plek om in aande ook rond te loop. Ons bly nooit meer op 'n ander plek as in Kalkbaai nie."
"Bonnievale is 'n pragtige plattelandse dorpie en baie rustig vir ons wat uit die stad se gewoel kom."
"Riebeek-Kasteel is an absolute delight! A small village filled with quirky places and eccentric characters. Eve's restaurant does a brilliant breakfast and Wicked Treats does the best scones. "