Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.58 uit 5 gekry volgens 41111 resensies.
Wendy S. - 8th March 2021
staying in Pearly Beach, Wes-Kaap
The convenience store is too expensive.
Quanita B. - 8th March 2021
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Very nice holiday destination.
Marchell V. - 8th March 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Pragtige dorp!
Washiela M. - 8th March 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
It is really a nice place ─ very quiet.
Tammy G. - 8th March 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Paternoster is so breathtakingly beautiful.
Heleen B. - 8th March 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Die nuwe brouery is awesome. Lekker bier.
Jacinda S. - 8th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Pragtige stad, mooi argitektuur, oulike winkeltjies, top restaurante, bly net mooi!
Kobus T. - 8th March 2021
staying in De Rust, Wes-Kaap
Oulike dorp.
Marina V. - 8th March 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
In die somer is dit soms ongemaklik warm.
Danie V. - 8th March 2021
staying in Arniston, Wes-Kaap
Lieflike dorpie, veilig, rustig, oorgenoeg spasie vir almal. Goeie visvanggeleenthede.
Elsabe L. - 8th March 2021
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Would recommend a bigger shop such as a Spar or Mini OK store for all your required needs.
Jakobus G. - 8th March 2021
staying in Greyton, Wes-Kaap
Pragplekkie! Gawe mense, wonderlike natuurskoon - en perde wat oral los rondloop!
Dereck K. - 8th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Altyd die mooiste stad.
Nicole J. - 8th March 2021
staying in Velddrif, Wes-Kaap
Beautiful place.
Jeanette G. - 8th March 2021
staying in Saldanhabaai Munisipaliteit, Wes-Kaap
Hulle doen goed!
Kaylene-lee D. - 8th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Amazing!
Griselda E. - 8th March 2021
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Definitely a hidden gem. You would have thought that Oudtshoorn would be dry and boring, but if you are a keen hiker or active person and you love the desertlike nature with greenery then Oudtshoorn is the place for you and your family to escape the norm - even though we had WiFi, the signal got lost once in a while and that was good for us - no stress, disturbance and the people are friendly.
Engela P. - 8th March 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Wat 'n absolute juweel van 'n dorpie. Behalwe vir al die wynplase wat mens kan besoek, is daar soveel ander spesiale eetplekkies om heen te gaan. Die omliggende berge maak dit prentjiemooi. Baie ander aktiwiteite om te doen soos golf en mountain biking. Kan vir 'n maand gaan en nooit verveeld wees nie.
Adriaan M. - 8th March 2021
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Absoluut verlief geraak op die plek! Die uitsig is stunning. Soveel lekker goed om te doen in die omgewing. Kaapstad is ook lekker naby.
Christell M. - 8th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Cape Town speaks for itself - no need for anyone to try and promote it!
Ria L. - 8th March 2021
staying in Vleesbaai, Wes-Kaap
Die klein winkel op Vleesbaai het van alles en nog wat en alle basiese produkte is te koop, Fransmanshoek is 'n moet om te besoek wanneer iemand op Vleesbaai vakansie hou.
Kowie D. - 7th March 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Ai, ons sal Paternoster graag ons tuisdorpie wil maak. Hou van die stilte en die natuurlike omgewing.
Jo-ann D. - 7th March 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Kleinmond is 'n baie rustige dorpie en 'n skoon plek.
Viljoen V. - 7th March 2021
staying in Stanford, Wes-Kaap
Die dorp het baie verras. Veral die natuurstaproete was 'n groot en wonderlike verrassing.
Warren I. - 7th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Kaapstad is 'n baie mooi stad, maar alles is net te ver van mekaar af en het min parkering. Sal ook nie aanbeveel om daar te bly of werk nie.
Albert V. - 7th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Lekker stil area met baie om te doen sonder om in jou voertuig te klim om dit te doen.
Karen H. - 7th March 2021
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Pragtige area met heerlike wyne.
Jasper V. - 7th March 2021
staying in Dwarskersbos , Wes-Kaap
Lieflike strande.
Michele D. - 7th March 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
We love the area and when we want a holiday or a break from the city life we always seem to go back to Struisbaai or L'agulhas.
Johan B. - 7th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Toeriste mekka.
Richard L. - 7th March 2021
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Very nice fishing place and friendly people.
Johnny B. - 7th March 2021
staying in George, Wes-Kaap
Te veel spoedkameras in die dorp.
Johan C. - 7th March 2021
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Beautiful and clean town with friendly people.
Maryke K. - 7th March 2021
staying in Kaapstad, Wes-Kaap
Pragtig!
Riaan S. - 7th March 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
Paarl is a awesome place to visit.
Ezra J. - 7th March 2021
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Lieflik en as jy van seelewe hou is dit ideaal om te besoek.
Hannie D. - 6th March 2021
staying in Knysna, Wes-Kaap
So 'n pragtige omgewing en beslis 'n toeristeparadys.
Marilie T. - 6th March 2021
staying in Elandsbaai, Wes-Kaap
'n Mens kom Elandsbaai toe met die doel om te surf. Ongelukkig is die groot huis-paleise besig om die sorgvrye Weskus-karakter van die dorp te steel.
Cecile D. - 6th March 2021
staying in Kleinmond, Wes-Kaap
Pragtige, rustige plek.
Manya B. - 6th March 2021
staying in Paarl, Wes-Kaap
If you don't know the area, we really struggled finding the roads, the streets and mostly, signs are missing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]