Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 20169 resensies.
Kosie O. - 30th December 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Weskus bly tops met al die agt dorpies in 'n radius van 50 km, Langebaan, Saldanha, Jacobsbaai, Vredenburg, Paternoster, St Helena Bay, Velddrif, Dwarskersbos. Nêrens kry jy so pakket nie.
Estephan L. - 30th December 2019
staying in Caledon, Wes-Kaap
Baie stil dorpie en nie veel om te doen nie. Lekker vir net 'n rustige wegbreek.
Ingrid H. - 30th December 2019
staying in Paarl, Wes-Kaap
Heerlike bestemming met outydse sjarme.
Marelize V. - 30th December 2019
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Clanwilliam Museum is 'n moet-sien.
George V. - 30th December 2019
staying in George, Wes-Kaap
Skoonste dorp in die land. Pragtig.
Jacomien D. - 30th December 2019
staying in Hermanus, Wes-Kaap
Baie besig oor Desember Kersseisoen, bespreek vooraf plek as jy iets wil bywoon.
Madelein M. - 30th December 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Dis die lekkerste plek om weg te breek. Stil rustig en mooi. Baie plekke om te besoek. Te lekker.
Veronica P. - 30th December 2019
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Baie sentraal geleë.
Marie D. - 30th December 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Pragtige natuurskoon en baie om te doen in die omgewing.
Philip F. - 30th December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie mooi en vriendelike dorp om te besoek as toeristebestemming.
Yvette Z. - 30th December 2019
staying in Yzerfontein, Wes-Kaap
Quite and neat and safe place to stay and move around.
Heinz B. - 30th December 2019
staying in Houtbaai, Wes-Kaap
Lots to do and beautiful sites all round the area.
Scholtz F. - 30th December 2019
staying in De Kelders, Wes-Kaap
Sal nou soontoe trek.
Irene T. - 30th December 2019
staying in Golden Mile, Wes-Kaap
Dis die ideale vakansiebestemming vir mense wat 'n stil omgewing verkies. Winkels, restaurante en die Weskus Mall is naby.
Zuretha V. - 30th December 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Baie besienswaardighede in die omgewing en jy het definitief 'n week nodig om alles te doen en te besoek.
Joan P. - 30th December 2019
staying in Citrusdal, Wes-Kaap
We saw that there is a lot of hiking trails that is very scenic around Citrusdal, so that should be very nice to do, there's horse riding and canoeing as well.
Hans V. - 30th December 2019
staying in Santosbaai, Wes-Kaap
Ideaal vir 'n familie met klein kinders. Dit het ‘n baie mooi, skoon strand.
Edith W. - 30th December 2019
staying in Sentraal Mosselbaai, Wes-Kaap
Verskriklik mooi, skoon en veilig.
Jozet M. - 30th December 2019
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie, net jammer so baie plekke was nie oop tydens ons besoek nie, soos antikware winkels, olyfplaas ens.
Anneke N. - 30th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
Baie mooi, ou dorp met mooi plekke om te besoek.
Desiree V. - 29th December 2019
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
The town is spotless clean and tourist friendly.
Erna J. - 29th December 2019
staying in Beaufort-Wes, Wes-Kaap
4-sheep restaurant uit die boonste rakke. Heerlike afval en bredie geëet. Dit is net buitensporig duur.
Marinda P. - 29th December 2019
staying in Darling, Wes-Kaap
Close to Cape Town and so much to offer, strong small town vibe.
Daniel V. - 29th December 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Strongly recommended for the best views and sunsets in Cape Town.
Philip M. - 29th December 2019
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Beautiful and busy.
Estelle D. - 29th December 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Oulike klein dorpie. Baie skoon en netjies en 'n paar oulike plekke om te besoek.
Aldre L. - 29th December 2019
staying in Prince Alfred Hamlet, Wes-Kaap
Pragtige dorpie!
Reuben G. - 29th December 2019
staying in Bredasdorp, Wes-Kaap
Great travel destination for the whole family, close to the coastal towns.
Hanlie A. - 29th December 2019
staying in Reebok, Wes-Kaap
Baie stil, selfs in die spitstyd in Desember.
Annamarie M. - 29th December 2019
staying in Boggomsbaai, Wes-Kaap
Boggomsbaai se strand is 'n wyd uitgestrekte strand met rotse wat skadu en interessante rotspoeletjies bied.
Jasper V. - 29th December 2019
staying in Vanrhynsdorp, Wes-Kaap
Vanrhynsdorp is 'n baie goeie voorbeeld van 'n ware, outydse Afrikaanse dorpie. Dis ook 'n goeie ankerplek om die Knersvlakte te verken.
Sarah D. - 29th December 2019
staying in Darling, Wes-Kaap
Wonderful place to go for a weekend break, people are very friendly, we visited 1910 The Old Forge Restaurant and the service was great and the food was beyond our expectations, also the music not too loud, will return sometime in the future. The museum was nice to visit and it is clean and well laid out; found a photograph of an ex WW2 Soldier who was killed in action in 1946 with the same surname as us.
Retana B. - 29th December 2019
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Wonderful place with its beaches, restaurants even the shops to cater for everyone.
Daleen P. - 29th December 2019
staying in Rondebosch, Wes-Kaap
Naby verskeie toeriste aantreklikhede, mooi en veilige area.
Philip T. - 29th December 2019
staying in Paradys, Wes-Kaap
Sal dit aanbeveel vir enigiemand!
Maria B. - 29th December 2019
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Lieflike dorp met aangename atmosfeer. Uitstekende restaurante. Pragtige natuurskoon! Sal graag weer besoek!
Kobus C. - 28th December 2019
staying in Tulbagh, Wes-Kaap
Ry gerus na wynplase wat redelik naby geleë is.
Insaaf M. - 28th December 2019
staying in Montagu, Wes-Kaap
Good for a short stay.
Lise S. - 28th December 2019
staying in Hersham, Wes-Kaap
Baie sentraal.
Carien O. - 28th December 2019
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Awesome: lovely beach, malls, laundromats, restaurants, close to so much to do.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za