Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Dit is hartsmense, hulle laat jou tuisvoel en die eet plekke maak dit regtig bekostigbaar om by hulle te eet en nie hoef self kos te maak nie."
"Mosselbaai is glad nie 'n slegte toeristebestemming nie. Ons verkies maar net Hartenbos."
"Die mooiste, rustigste buurt. Dis doodstil en perfek vir ontspanning en wegbreek."
"Die rustigheid laat mens net lekker ontspan. Weg van die gewoel in die stad."
"Mosselbaai en omgewing bied uitmuntende ontspanningsvermaak, selfs in die winter. Die Diaz Express oggend-uitstappie na Glentana was heerlik en kan regtig aanbeveel word. Besoek ook Seeplaas by Grootbrak vir 'n heerlike ontbyt."
"Love this quaint town. We gave the Lemon and Lime Deli a try this time around, what a lovely shop and their coffee were delicious!"
"Unfortunately it was raining and very misty so we couldn't explore the area as much as we wanted. It is a beautiful historical town. Will definitely visit it again in the near future."
"'n Aangename plek om te besoek. Baie besienswaardighede, wynplase, Swartbergpas en vele ander."
"Ek het die besoek aan die Ou Tronk vreeslik geniet. Dit is deel van ons geskiedenis wat bewaar gebly het. Gaan maak beslis 'n draai daar."
"Daar is soveel om te doen en nooit genoeg tyd om alles te doen nie. Besoek gerus Mosselbaai Toerisme. Hulle is baie behulp saam en baie vriendelik. Baie dankie aan Dulin by Mosselbaai Toerisme vir jou uitstekende diens."
"Robertson has so much to offer. There is just not enough time to get to everything. Wine tasting, nature, Skydiving, the list goes on and on."
"We enjoyed walking and meeting the locals. Very friendly and helpful."
"Hermanus: 'n juweel! 1ste rangse mediese sentrums. Alles wat mens mag nodig ag."
"Struisbaai is 'n baie rustige, skilderagtige dorpie, veilig om verskillende aktiwiteite te beoefen soos stap, draf, visvang en nog vele meer. Kom geniet Struisbaai se gasvryheid."