Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 35325 resensies.

Bettysbaai, Wes-Kaap

Cyara

"Die pikkewyne was die hoogtepunt van ons besoek aan Bettysbaai."

Paternoster, Wes-Kaap

Gonana Guesthouse

"Die kreefverkopers langs die strate laat mens nogals onveilig voel."

L'Agulhas, Wes-Kaap

212 On Main

"Beste plek om te wees."

Kaapstad, Wes-Kaap

The Welgemoed Guest House

"Altyd 'n lekker plek om baie dinge te kan doen."

Fisherhaven, Wes-Kaap

Roux's Rus

"This is definitely a place we are coming back to."

George, Wes-Kaap

Willow Cottage

"Baie mooi en skoon dorp."

Robertson, Wes-Kaap

theLAB Robertson

"Lekkerste en mooiste wynplase."

Robertson, Wes-Kaap

The Riverdell On Breede

"Buiten vir 'n uitstekende en uitdagende gholfbaan vir spelers is daar baie om te doen in die omgewing, veral die besoeke aan welbekende wynplase en 'n nuwe restaurant wat ons besoek het en heerlike "fine dining" disse geniet het, naamlik Ragazzi by Beuld."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

La Montagne Lodge

"Aandete by G&T Bistro was heerlik!"

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Onse Kasteel

"Pragtige, netjiese en vriendelike dorp."

Kleinmond, Wes-Kaap

Footprints in Kleinmond

"Great place to go to get away from the city."

Riebeek-Kasteel, Wes-Kaap

Die Kasteel

"Dit is 'n lekker bestemming met interessante dinge om te sien. Dit is die moeite werd om een dag te spandeer en die plek te beleef en verken."

Mosselbaai, Wes-Kaap

On The Beach

"Uitstekend en pragtig."

Langebaan, Wes-Kaap

Raaswater

"Langebaan is a beautiful town with access to many enjoyable activities such as the local nature reserve and amazing local restaurants such as "Die Strandloper". It is close to many other small towns which also deserve a visit. (Cup of Cake in Saldhana is a must-stop)."

Paternoster, Wes-Kaap

Strandlopertjie

"Paternoster is a pretty location but not as friendly as it used to be. Harassed by street people selling illegal crayfish."

Kleinkrantz, Wes-Kaap

Luxury Beachhouse Villa

"Dit is sekerlik die stilste woonbuurt in SA! Jy hoor nie eers 'n hond blaf nie, rustigheid is hier beslis! Dis skoon, strand is pragtig."

Mosselbaai, Wes-Kaap

De Valle 57

"Hemel op aarde."

Prins Albert, Wes-Kaap

Casa Milorca

"Pragtige omgewing met heelwat om te doen en te sien. Beslis die moeite werd om Prins Albert te besoek!"

Kaapstad, Wes-Kaap

Surf Stroll

"Altyd 'n aangename ondervinding, nooit vervelig nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Kloof Street Hotel

"So much to do, so little time."

Stilbaai, Wes-Kaap

Lulu's Cottage

"I loved this seaside town. The communtiy was very friendly and helpful. What a beautiful and peaceful little gem. The amount of quality eateries was incredible. We need to give a shoutout to" Daves Kitchen" it was exceptional and "Coffee and Cream", if I could I would pop in there every day, what a gorgeous coffee shop, definitely my favourite. The coffee was great and the food excellent. We will most certainly be coming back to Stillbaai. We fell in love."

George, Wes-Kaap

Ambiante House

"Eiendom is baie duur!"

George, Wes-Kaap

Beach Themed Cottage @ Wernich Landgoed

"Pragtige plek en natuurskoon. Nabygeleë strande maklik bekombaar."

Blad
Blad 37 - Wys 1081 tot 1110
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang