Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 36180 reviews.

McGregor, Western Cape

Betty Boop Kothuis

"Dit is 'n plek waar mens kan kom agteroorsit en ontspan en die stilte kan geniet."

Paternoster, Western Cape

Nostri House

"Limited amenities e.g quad biking etc."

Lamberts Bay, Western Cape

Bokkomblommetjie

"Baie mooi, rustige plek, waar daar gereeld iets gebeur. Mense in die dorp is baie oulik."

Vermont, Western Cape

SeaScape

"Verrassende skoonheid en die ligging is ideaal."

George, Western Cape

Lorita's

"Die mense van George was baie vriendelik, het gegroet, party het geselsies aangekoop. Ons is selfs verwelkom in die plek."

Citrusdal, Western Cape

Rockwood Farm

"Die paaie binne Citrusdal kort dringend aandag! Nie gewoond dat 'n Wes-Kaap dorp in so 'n toestand is nie."

Heidelberg, Western Cape

Lemon Tree Cottage

"Great little town. The local hotel is most likely the best value for refreshments and food one will find. The town is neat and tidy - well worth the stop."

Cape Town, Western Cape

The Olive Cottage

"Kaapstad self is baie besig met verkeer, maar al die plekke om Kaapstad is net so pragtig. Dit is net 'n moet vir elkeen om daardie mooi deel van ons land te sien!"

McGregor, Western Cape

The Cottage at Wild Almond

"A lovely place for a short stay given it's proximity to Cape Town and many other places. The surrounding area provides a lot of attractions."

Paarl, Western Cape

Little Oak Garden Cottages

"Paarl is a lovely town! The shopping centres have everything you need and we have no complaints."

George, Western Cape

21 Heather Road

"The Bootlegger was 'n baie goeie stop met heerlike koffie en piesangbrood, sowel as 'n oulike wynboetiek met baie goeie wyne. Wens ons het meer tyd gehad om in die pragtige, skoon dorp te spandeer."

Langebaan, Western Cape

Prawn Lagoon

"Altyd lekker by die see."

Sedgefield, Western Cape

Sedge Bungalow

"Lovely holiday destination."

George, Western Cape

Jurah

"Love George! Sal graag eendag hiernatoe wil trek."

Heidelberg, Western Cape

The Heidelberger Self-catering Guest Suite

"Great choice for a quiet and peaceful overstay!"

Buffels Bay, Western Cape

Knot 4 Sail

"Lekker stil met verskeie voëlspesies. Lieflike lang strand en sagte sand. Weg uit die gejaagde lewe van Knysna, maar net om die draai."

Still Bay, Western Cape

Beachouse on Gordon

"A wonderful town with the friendliest inhabitants."

Yzerfontein, Western Cape

90 on Atlantic

"Regtig 'n bitter mooi plek, altyd ons eerste keuse as ons kan wegbreek."

Franschhoek, Western Cape

Little Willow Brooke

"Very quaint little town with a lot of history."

Hermanus, Western Cape

Normandie On Sea

"Lieflike stappaadjies en restaurante."

Mossel Bay, Western Cape

La Palma C12

"Mossel Bay is a busy yet neat and tidy city."

Cape Town, Western Cape

Coastal Sandz Strand (No 2 Sandz)

"Dis altyd die plek waar my hart lê."

Tulbagh, Western Cape

Lemberg Wine Estate

"Baie om te doen en te sien. Pragtige dorp."

Betty's Bay, Western Cape

Cyara

"Die pikkewyne was die hoogtepunt van ons besoek aan Bettysbaai."

Paternoster, Western Cape

Gonana Guesthouse

"Die kreefverkopers langs die strate laat mens nogals onveilig voel."

Page
Page 37 - Showing 1081 to 1110
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers