Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.
"Paternoster is 'n gekommersialiseerde toeristebestemming en vir my is dit jammer dat dit baie van sy oorspronklike bekoring verloor het. Die pluspunt was 'n uitstappie na Kaap Columbine natuurreservaat."
"My grootword-dorp en ek sal dit altyd onthou. Party strate kort egter n oordoen."
"Beautiful clean city-friendly and helpful people with awesome views food is divine and the wine is the best."
"Klein dorpie met vriendelike mense, 'n uitstekende plek as jy beplan om in die berge in te gaan."
"Ons was net een dag daar, maar daar is te veel om in een dag te sien, twee dae sou beter wees."
"George is 'n pragtige skoon dorp! Die weer is wonderlik en die uitsig van die pragtige berge laat mens werklik voel of jy met vakansie is!"
"Langebaan is a growing small town in a beautiful natural setting. The time of year May, really had beautiful weather and the Autumns rains turned the hills green."
Great Brak River, Western Cape
Bergland Vakansiehuis"Lieflike skoon strande, wandelpaaie en strate. Uitstekende toeristebestemming."
Great Brak River, Western Cape
Abby 7"Baie lekker dankie. Groot-Brakrivier was vir my 'n aangename verrassing."
"Daar is defnitief baie toeriste-besienwaardighede. Die paaie en publieke plekke is goed versorg."
"The town was smaller than we envisioned and we battled to find shops or restaurants to use on a Friday evening/night. We only arrived at about 4 pm in the afternoon and left again at 8 am in the morning. I think the town warrants some more exploration."
"Daar is so baie om te doen en sien. Sal beslis meer tyd moet maak en meer gereeld kom."
"A quiet peaceful and restful town with many authentic attractions in the town including an art gallery, food markets, and eateries. There are interesting places within a short drive outside of town."