Verified Reviews

Western Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape

Rated 4.6 out of 5 based on 35325 reviews.

Langebaan, Western Cape

French Quarter in Sandbaai

"Clean beaches with an endless coastline ideal for walks. So many things to see and do. Very safe area."

Tulbagh, Western Cape

Fraaigelegen Farm

"Pragtig en sentraal geleë, geskiedkundige dorpie."

Yzerfontein, Western Cape

Pikant

"Word sterk aanbeveel."

Beaufort West, Western Cape

Ons Huisie

"Mooi netjies en skoon dorp."

Suurbraak, Western Cape

Suurbraak Schuur

"Rustige plaasomgewing, veilig gevoel en is hartlik ontvang."

Boland, Western Cape

Meerhof Luxury Glamping

"Uitstekende wegbreekplek!"

Greyton, Western Cape

Mount Grace Country House

"Ons besoek Greyton al vir meer as 40 jaar. Wegkom van die gejaagde stadslewe!"

Vanrhynsdorp, Western Cape

Van Rhyn Guest House

"Oulike dorp met vriendelike mense. Die etes van die hotel kan beslis aanbeveel word."

Stellenbosch, Western Cape

Kockies @ die Boord

"Baie plekke om te besigtig."

Agulhas, Western Cape

Whale Watchers

"Pragtige natuurskoon. Kan lekker stap en draf. Oulike winkels en goeie restaurante."

Cape Town, Western Cape

The Beach Villa

"Weskus die beste. Langpad mooi musiek en lekker geselskap is al wat die siel nodig het."

Merweville, Western Cape

Die Botes Huisie

"Merweville is vir seker 'n onverwagse skatkis in die pragtige Karoo wat ek ongelukkig nou eers ontdek het. Wat aanvanklik as 'n sakebesoek begin het, het eintlik in een van die rustigste en sielsgenesende wegbreke van my lewe geword. As gebore Namibiër, het ek nog altyd 'n groot waardering vir die platteland gehad. Nou dat ek in Kaapstad werk en bly, glo ek dat 'n mens so gereeld as moontlik uit die stad moet ontsnap sodat jou siel weer kan kans kry om te herlaai. En 'n besoek aan Merweville sal beslis nie teleurgestel nie! Wat vir my die opvallendste was is dat die dorpie werklik gaan "rus" wanneer die son sak. Snags is daar geen straatligte wat brand en selde enige motors wat rondry. Perfek vir diegene wat lief is om na die sterrehemel op te kyk - veral die asemrowende tipes wat die Karoo vir 'n mens elke aand skilder."

George, Western Cape

Outeniqua Inn

"Nice place to travel to."

Still Bay, Western Cape

Wag-'n-Bietjie

"Pragtige skoon dorpie met 'n droom strandmeer en strand. Jy vind sielsrus hier."

Gouritz, Western Cape

SandyPaws

"Oulike plek en aan te beveel."

Calitzdorp, Western Cape

Matjiesvlei Cottages

"Amazing omgewing and puik mense. Moet vir 5 dae of langer daar wees om alles te ervaar."

Paternoster, Western Cape

Kapokbossie

"Wonderlike mense (locals), winkels en restaurante."

Gouritz, Western Cape

Hang Ten

"Beautiful, peaceful and clean town."

Cape Town, Western Cape

L'abri Guest Flat

"We love visiting Cape Town!"

Mossel Bay, Western Cape

Withuis

"Fantastiese plek om te verken. Baie om te sien - groot verskeidenheid. Beste vakansieplek."

Betty's Bay, Western Cape

Crassula

"A perfect getaway to recharge, lovely scenery, peace and quiet."

Tesselaarsdal, Western Cape

Otium Oasis

"Klein dorpie, maar gawe mense."

Calitzdorp, Western Cape

The Calitz

"Die dorpie is mooi, maar nie uitsonderlik as 'n mens dit vergelyk met Barrydale of so 'n plek nie. Die wynkelders is die moeite werd. Ons het gehou van De Krans se restaurant en proelokaal. Buiten dit is dit 'n 2-nag bestemming, dan gaan jy uitgekuier wees."

Calitzdorp, Western Cape

Karoo Life Bed and Breakfast

"Baie mooi ou huise en die restaurant waar ons geëet het was 5-ster, Die Dorpshuis."

Cape Town, Western Cape

Strelitzia

"No other countries can compare."

Strandfontein, Western Cape

Retha's House

"Wonderlike plek waarna ons gereeld terugkom."

Kleinkrantz, Western Cape

White Sands

"Kleinkrantz is a quiet little suburb, with the most beautiful beach! There is only one local café and bar and it is recommended to either arrive with all your groceries or plan a trip to Wilderness to stock up."

Witsand, Western Cape

BlomSeHuis

"Witsand is 'n baie mooi plek waarop ek verlief geraak het."

Page
Page 40 - Showing 1171 to 1200
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers