Resensies van Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.56 uit 5 gekry volgens 30825 resensies.
Michael S. - 8th April 2018
staying in Paarl, Wes-Kaap
Prag dorp! Sal meer as 1 dag wou spandeer.
Louette G. - 8th April 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Kan nie beter kry nie. Absoluut fantastiese plekkie met oulike winkeltjies en van die beste restaurante en verblyf.
Johan V. - 8th April 2018
staying in Mosselbaai, Wes-Kaap
Wonderlike skoon plek!
Marietta V. - 8th April 2018
staying in Myburgh Park, Wes-Kaap
Goed.
Gavin S. - 8th April 2018
staying in Laingsburg, Wes-Kaap
Good safe stopover to or from Cape Town.
Johan D. - 8th April 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Ons is bekend aan die area, het al baie daar vakansie gehou.
Este M. - 8th April 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Interesante dorpie met oulike winkels en restaurante.
Tersia G. - 8th April 2018
staying in Keurboomstrand, Wes-Kaap
God se stukkie Hemel op aarde.
Judith P. - 8th April 2018
staying in Bloubergstrand, Wes-Kaap
Bloubergstrand is puik enige toeriste se droom baie duur vir die Suid Afrikaner om daar vakansie te hou Die Kaap is op toeriste en toeriste alleen toegespits, tog baie jammer vir ons Suid-Afrikaners wie eintlik die land te behoort te geniet, dat daar tog vir die Suid Afrikaners 'n plekkie in die son gemaak word.
Lindsay V. - 8th April 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
It's a beautiful town! People are all very friendly.
Joseph Francois O. - 8th April 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Pragtige dorpie in die hart van die Karoo.
Anneline N. - 8th April 2018
staying in Stellenbosch, Wes-Kaap
Parkering is 'n nagmerrie en daar waar jy dit kan bekom, is dit ongelooflik duur! Die munisipale bestuur behoort hieraan dringend aandag te gee.
Elizna Z. - 8th April 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Ons sal graag mense aanmoedig om die dorpie te besoek.
Nicola L. - 8th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Ideaal vir toeriste. Baie besienswaardighede.
Nicola L. - 8th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Iets van alles kan in Oudtshoorn en omgewing gesien en gedoen word.
Christel K. - 8th April 2018
staying in Montagu, Wes-Kaap
Pragtige dorpie!
Hein L. - 7th April 2018
staying in Franschhoek, Wes-Kaap
Franschoek is in die hartjie van die wyn- en kos wêreld. Hoogs aanbeveel en ons sal beslis terug wees.
Lourika N. - 7th April 2018
staying in Clanwilliam, Wes-Kaap
Oulike geskiedkundige dorpie. As jy die ou tronk museum wil besoek moet dit voor 13:00 geskied. Ander plekke om te besoek in die dorpie is die skoenfabriek en die rooibos tee fabriek. Dit is die moeite werd om die Sevilla Rock art trail te doen (ongeveer 35 km buite Clanwilliam).
Benjemin S. - 7th April 2018
staying in Moorreesburg, Wes-Kaap
My tippe dorpie, rustig, plaas atmosfeer met baie vriendelike mense. Mense wat nog as mens-mense geklas kan word, wat nog uitreik na hulle medemens met hulp en daad!
Ferdinand T. - 7th April 2018
staying in Stellenbosch Sentraal, Wes-Kaap
Sal terugkeer vir nog paar nagte enige tyd.
Engeline H. - 7th April 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
Love die dorpie, sy mense en die natuur.
Willie G. - 7th April 2018
staying in Langebaan, Wes-Kaap
Paar bloutjies geloop met restaurante, ook onnodig duurder as in die stad.
Tharina C. - 7th April 2018
staying in Robertson, Wes-Kaap
Mooi omgewing met baie wynplase en lieflike natuur.
Benita V. - 7th April 2018
staying in Prins Albert, Wes-Kaap
Baie oulike plek met heelike eetplekkies en baie mooi oudhede.
Esmerelda V. - 7th April 2018
staying in Mosselbaai Gholflandgoed, Wes-Kaap
Wat 'n pragtige plek! See aan die een kant en grasgroen gholflandgoed aan die ander kant.
Nadine H. - 7th April 2018
staying in Witsand, Wes-Kaap
'n Pragtige plek waar jy kan wegbreek van die alledaagse gejaag en net lekker rus. As jy jou kinders saam vat, pak bokse in vir die duine. Daar is lieflike winkeltjies naby indien jy iets vergeet het, maar ek sal aanraai dat jy al jou kruideniersware en skoonmaakmiddels van die huis af saambring. Daar is ook heerlike eetplekke vir 'n bederf aandjie.
Alfonsius B. - 7th April 2018
staying in Mykonos, Wes-Kaap
Glad nie baie kinder vriendelik. Ons 6 jarige dogtertjie kon net een speletjie speel by die casino.
Sakkie B. - 7th April 2018
staying in Glentana, Wes-Kaap
Baie stil en rustig soos wat ons daarvan hou.
Helena S. - 7th April 2018
staying in Costa Sarda, Wes-Kaap
Beautiful scenery.
Amelia L. - 7th April 2018
staying in Paternoster, Wes-Kaap
Oulike dorpie met baie goeie restaurante en alles kan bereik word deur te stap.
Marli M. - 7th April 2018
staying in Bettysbaai, Wes-Kaap
Die botaniese tuin is 'n moet sien, stap gerus na die waterfal toe - dis ongelooflik mooi.
Herman B. - 7th April 2018
staying in Tuine, Wes-Kaap
All you need is there.
Yolanda V. - 7th April 2018
staying in Linkside, Wes-Kaap
Gerieflik naby aan alles in Mosselbaai.
Garth L. - 7th April 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
Struisbaai is ons juweel op die suidkus.
Gwen T. - 7th April 2018
staying in Oudtshoorn, Wes-Kaap
Bied baie besienswaardighede aan.
Jolanda B. - 7th April 2018
staying in Constantia, Wes-Kaap
Best place to stay in Cape Town.
Hannes S. - 7th April 2018
staying in Knysna, Wes-Kaap
Mooi dorp.
Wilfried R. - 6th April 2018
staying in Milnerton, Wes-Kaap
Ideal place to stay away from hectic Cape Town.
Lourens H. - 6th April 2018
staying in Durbanville, Wes-Kaap
Boere-gasvryheid. Puik.
Lucy B. - 6th April 2018
staying in Struisbaai, Wes-Kaap
New favourite place. Locals so friendly.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za